Thula at Connor
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anje Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Anene S - Jun 2024
Algehele gradering
Lieflike oornag stop.
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Werner H - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelikheid en rustig op een plek.
Thula at Connor se terugvoer
Dankie Werner! Laat dit met jou goed gaan.
Liana E - Jan 2024
Algehele gradering
Moes dringend oorslaap in Bloem. Hulle kon ons vinnig help. Vriendelike gasvrou.
Dirk K - Des 2023
Algehele gradering
Goeie ligging van die gastehuis en ons het gekry wat ons voor betaal het.
Lizanne H - Okt 2022
Algehele gradering
Gemaklike en rustige slaapplek.
Elizma K - Nov 2021
Algehele gradering
See stars.
Le-anne J - Okt 2021
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Pierre A - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, lekker ontbyt.
Tiana K - Aug 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik!
Estelle N - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlike pitstop!
Ernest V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en gasvry, voel soos familie.
Mothusi S - Feb 2021
Algehele gradering
Really peaceful.
Nina S - Des 2020
Algehele gradering
Host friendly and approachable. Flat nicely set up (a little tighter than expected), but due to cleanliness I wouldn’t stay there again.
Lees meerLynn K - Des 2020
Algehele gradering
Alles gekry waarvoor ons gevra het, baie dankie.
Hennie B - Des 2019
Algehele gradering
Kort kuier, rustige area en netjiese kothuis.
Tania B - Des 2019
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Madeleine G - Des 2019
Algehele gradering
5 ster-verblyf! Dankie.
Alna D - Sep 2019
Algehele gradering
We enjoyed our visit to Bloemfontein very much.
Paul H - Sep 2019
Algehele gradering
Hidden gem.
Thula at Connor se terugvoer
Baie dankie Paul!
Simone R - Jun 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en geëet!
Wilma D - Mei 2019
Algehele gradering
Gerieflik, goed ingerig, baie vriendelik ontvang en akkommoderend.
Maryna S - Mrt 2019
Algehele gradering
Perfek, baie dankie!
Desiree V - Des 2018
Algehele gradering
Rustige tuinwoonstel agter mense se huis.
Braam K - Jul 2018
Algehele gradering
Netjiese, bekostigbare verblyf.
Annelise F - Jun 2018
Algehele gradering
Veilig en gerieflik
Peter N - Mei 2018
Algehele gradering
Good value.
Ncumisa D - Mrt 2018
Algehele gradering
Accommodation was perfect for our stay, people were friendly, everything was perfect.
Iwan D - Jan 2018
Algehele gradering
Alles was 100%.
Andre D - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal enige tyd weer daar bespreek.
Byron B - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker!
Wony D - Des 2017
Algehele gradering
Klein en gerieflik.
Liza S - Sep 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Thula at Connor se terugvoer
Baie dankie! Komplimente is altyd lekker .
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Connorlaan 17, Westdene, Bloemfontein, 9300, Vrystaat