Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thula Private Lodge

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Frances R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Vriendelike en baie hulpvaardige diens. Baie netjies en skoon. Sal definitief weer by Thula Private Lodge bly. Die huisies het hulle eie braai op elke stoep met 'n uitsig oor die veld. Goed toegerus. Hout word verskaf vir braaigeriewe. Baie mooi swembad en lapa gedeelte om by af te koel. Die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
Thula Private Lodge
Good day Frances, Thank you very much for your stay. We are glad that you like the place and we look forward to seeing you another time. Kind Regards

Marc W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Absolutly fantastic. Peace and quiet. attention to detail in the wonderful garden surroundings. Lovely walking paths. We really had a fantastic time and the best of all was there was no TV. Yeah.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
Thula Private Lodge
We are glad that you enjoyed your stay and we look forward to seeing you again. Thank you so much and Merry Christmas.

Ané A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Very Neat, Very friendly staff and owner, Beautiful. I would recommend Thula Lodge anytime. Thank you so much Kevin and his team for our wonderful stay. You guys will definitely see us again. The self catering houses have everything you need and even more. This was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenneth S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Slegte grondpad uit die dorp uit, maar andersins alles goed. Wonderlike, skoon en baie netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfred C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2024

Lekker gebly, sal meer inligting waardeer soos dat jy nie kraanwater kan drink. Lekker gebly, maar die area buite die lodge is baie verwaarloos en glad nie soos foto's op die webtuistes. Krokodilarea ruik sleg en verwaarloos.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Kevin
Thula Private Lodge
Thank you for staying with us. The area around the lodge, including the Crocodile Place, is not a part of Thula Lodge and has another owner. We hope to see you again.

Benand E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2023

Ons het lekker gebly, maar die eenheid was nooit gediens (skoongemaak) tydens die 6 dae nie. Ons het lekker gebly, maar die eenheid was nooit gediens: vloere was nie gevee, vullisblik nie leeggemaak, ekstra toiletpapier nie verskaf. WiFi was af tydens beurtkrag. Geen water tydens beurtkrag; kon dus nie toilet gebruik tydens beurtkrag nie. Onder afdakparkering is nie geskik vir voertuie met dakrakke of hoë voertuie nie - dak baie laag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Kobus B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2023

Baie netjies. Die eenheid is baie netjies en die terrein kry 10 uit 10 vir netheid. Die grondpad van 4 km vanaf die dorp na die lodge is egter redelik swak.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Kevin
Thula Private Lodge
Thank you very much for staying at Thula. We hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekboomstraat, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc94bb11222c11e41e8e4d5a2d07cc648072bed119497f4441ffc6889e94c8b2133923b61a279410afe1953fbe69a5a5dd41e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Spekboom Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -23.88457437497 31.12560096732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang