Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Thyme Inn on Greenway

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vintage-rylaan, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Thyme Inn on Greenway bied gerieflike gastehuisverblyf in 'n vakansie-oord buite die dorpie Witrivier. Gaste het toegang tot die oord se geriewe wat 'n swembad, kinder-speelarea, kroeg en restaurant insluit.

Verblyf word in 'n drieslaapkamerhuis en 3 gastekamers met en suite-badkamers gebied, wat ideaal vir vriende en familie is omdat dit naby mekaar geleë is. Die selfsorghuis het 3 slaapkamers met 'n koningingrootte-, dubbel- en 2 enkelbeddens, en al die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met lugversorging. Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuis, sitarea en 'n braai-area buite. Die 3 gastekamers kan ook individueel bespreek word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en WiFi. Die kamers het elk 'n klein stoep.

Witrivier is naby verskeie doendinge en besienswaardighede, soos die Panoramaroete en die Krugerwildtuin. Die Witrivier Gholfklub is 1,5 km vanaf die oord en daar is baie stap- en fietsroetes in die area.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sherreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Vintage-rylaan, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Thyme Inn on Greenway het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vintage-rylaan, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66a57bceda3b6b09f64b434ec330ca4a475c2fabde3ec758b4d767fd895853f11bd20193a2cf5cafd95ea580b2e4aa7ec332?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Vintage Drive White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.28160744694 31.00588337791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345