Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tides 4

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nurjaan K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Lovely stay, the owner went above and beyond to make sure we were comfy. This is a cute, quiet getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre T
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Wonderlik. Baie wonderlike eenheid, netjies, skoon, helder belig en alles wat jy nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
Tides 4
Baie dankie vir die goeie resensie, Pierre! Hoop julle het die troue geniet en dat jul volgende keer langer kan bly!

Willie R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Heerlik, verlossing van stress. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
Tides 4
Dankie vir die goeie resensie, Willie! Bly jy en jou gesin kon bietjie ontspan. Hoop om julle sommer gou weer te sien!

Nico N
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Uitgerus en geen geraas of steurnisse nie. Ons het lekker gebly, baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dereachia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Amazing. The place was amazing, the host was lovely. We will definitely book again. It was tidy, she was helpful, and it was within walking distance to the beaches and restaurants in a quiet area. Lovely indeed. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
Tides 4
Hi Dereachia, thank you so much for the great review. I am so glad you enjoyed your stay. You were lovely guests and I would love to host you again! Enjoy your festive season and blessings for 2024!

Kyla S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Ons kuier was heerlik en alles was perfek. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Uitstekende diens van eienaar. Eenheid was baie netjies met baie goeie fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
Tides 4
Dankie vir jul ondersteuning en geduld met die vloede! Hoop om jul weer te sien!

Marlize G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Heerlike naweekwegbreek! Baie mooi, netjies en skoon. Goed toegerus. Heerlike grasperk vir die kinders! Baie naby aan die strand! Adri is baie vriendelik en behulpsaam en het ons op kort kennisgewing geakkommodeer. Baie dankie! Ons kom graag weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
Tides 4
Gaste soos julle is altyd welkom! Dankie vir jul netheid, hoop om julle sommer gou weer te sien!

Belinda C
1 nag
5.0
Sep 2023

Pragtige plek, baie goed ingerig. Sal vir seker weer terug gaan. Waarde vir geld, baie netjies en skoon, goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolyn J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

We had a great time, the place was spacious and clean. Close proximity to the beach and it's great that there is also a swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
Tides 4
Carolyn, thank you so much for the amazing review! I’m glad you and your family enjoyed your stay. You were wonderful guests and are welcome back anytime!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 90, The Tides 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a765053e27c938164145f400b68069453fc299f80b45979d4672023cbbfa9fc030a44c2dd0f3606b188dac246ae6156619a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 90 Protea Road The Tides 4 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.794736 20.044685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang