Tiekasfontein
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
-
Selfsorg
Daar is 'n 5 L-bottelware, koffie- en teemaakgeriewe, vrugte, handdoeke en linne in die eenheid.
Huisreëls
Daar is ruimte vir 'n ekstra tent vir ekstra gaste. R500 sal per nag vir die ekstra tent gehef word.
Voertuie met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Let asb. op dat slegs voertuie wat 'n grondpad kan hanteer die pad tot huis kan neem. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte sal beskadig word omdat dit 'n steil grondpad met klippe is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Caledonstraat, Tiekasfontein 755/02, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang