Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tiffany's Beach House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hewitt-weg 14, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R6 800 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Tiffany's Beach House is 'n lieflike, ou strandfrontkothuis in Salt Rock. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf stapafstand vanaf die strand. Dit is ideaal vir 'n groot familie wat op soek is na vakansieverblyf.

Die kothuis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 11 volwassenes en 1 kind. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die vyfde slaapkamer het 3 enkelbeddens en 'n bababed. Gaste deel 2 badkamers wat elk 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak het.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n kisvrieskas en 2 yskaste in die opwasarea. Die etenstafel met 11 stoele het 'n see-uitsig. Die ruim leefarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek, 'n kroeg, yskassie, groot vensters wat 'n see-uitsig bied en glasdeure wat na 'n stoep met buitesitplek lei.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n swembad en braai-area in die oop binnehof met sonstoele is ook beskikbaar. Daar is 'n getypoel vir kinders net 'n kort entjie se stap van die eenheid af. Gaste kan ook visvang, snorkel, spiesvisvang, branderplankry, swem, vlieërplankry en roeiplankry in die omgewing.

Kamer-opset

Kapasiteit: 11 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Bernadette R
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely large house with stunning sea views, well equipped and run. We had a fantastic family weekend break, enjoying the stunning sea v...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Louise S
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese see huis! Ons het heerlik gekuier en gebly by Tiffany's Beach House! Goodness het ons so vriendelik ontvang en is baie behulpsaam! Nader a...
Sien meer
Jan 2024
Ryan B
Saam met vriende
5.0
A relaxing weekend away with friends in a beautiful location. The location was fantastic, the house was very comfortable and clean and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023
Roxanne N
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker! Pragtig en lekker!
Apr 2023
Lisa C
Saam met vriende
5.0
Fantastic. What an amazing stay, right on the beach, with friendly staff and so well-equipped. No load shedding. Thank you, wonderful s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Claire Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hewitt-weg 14, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tiffany's Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 800
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R6 800
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hewitt-weg 14, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22c8c0c450f4055828c47fa044fcad6027c76c1d39bc4be16647ef941d334c649876404ef1057d7f202de2ab46a67c8addfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 800 per nag (plek vir 11) 5 5 1 5 14 Hewitt Rd Salt Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.499969503708 31.2410747588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang