Timamoon Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R536 Sabie, Hazyview-pad, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R4 930 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Timamoon Lodge is in Hazyview geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy natuur, wild, safari's en ikoniese besienswaardighede wat die Krugerwildtuin en die Panoramaroete insluit. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.
Verblyf bestaan uit 7 eenhede wat geskik is om tot 16 gaste te akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word, sluit Many Moons, Amber Moon, Blue Moon, New Moon, Bombay Moon, Moon River en Secret Moon in. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad, 'n privaat swembad en 'n kaggel.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, gastesitkamer, lughawe-transfers volgens reëling, spa-behandelings, wasgoeddiens, 'n restaurant, 'n kroeg en WiFi in. Gaste is ook welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat voëlkyk, swem, voetslaan, pieknieks en spa-behandelings insluit.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, bergfietsry, wildritte, swem, wildkyk, fietsry, begeleide staptogte in. groot 5 en tennis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gaylyn & Jessie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R536 Sabie, Hazyview-pad, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Timamoon Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kiepersol Hazyview Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R536 Sabie, Hazyview-pad, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang