Time Out
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strubenstraat 4, Rynfield, Benoni, 1501, Gauteng
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Time Out bied gerieflike oornagverblyf in Benoni, 'n voorstad aan Gauteng se Oos-Rand. Die huis is naby O.R. Tambo Internasionale Lughawe, hospitale, hoofweë, restaurante, winkelsentrums en omliggende dorpe.
Verblyf is beskikbaar in 'n losstaande eenslaapkamer-eenheid op die eienaar se perseel. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-eenheid het 'n yskas, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met DStv, lugversorging en WiFi.
Doendinge in die omtrek sluit gholfklubs, voëlreservate, winkelsentrums, koffiewinkels, diereparke en museums in.
Daar is ’n troeteldiere op die perseel.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Strubenstraat 4, Rynfield, Benoni, 1501, Gauteng
- Gaste dink Time Out het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rynfield Benoni Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strubenstraat 4, Rynfield, Benoni, 1501, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang