Rhodes Folly
12 gaste
4 slaapkamers
8 beds
2 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Vorster Street, Erf 261, Rhodes, 9787, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Timm's is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Rhodes Village en bied slaapplek aan 12 gaste wat op soek is na 'n familiewegbreek.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, en alle nodige eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Daar is ook 'n lieflike stoep en 'n tuin met bome.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 49
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Vorster Street, Erf 261, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Vorster Street, Erf 261, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang