Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Timoak

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir Timoak
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Karin K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K

Beslis eerste op my lys as ek weer Jeffreys besoek.

Dit was uitsonderlik en niks het gekort nie, en die diens was uitstekend en vriendelik.

Timoak se terugvoer

Baie dankie Karin. Bly julle het lekker gekuier en dit was net 'n plesier om julle te kon ontvang. Groete Morne.

Timoak
Lorna K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna K

Hierdie selfsorg eenheid is by uitstek dié netjiesste nog.

Ons het heerlik gebly en baie veilig gevoel.

Timoak se terugvoer

Dit was net 'n plesier om jou te ontvang, Lorna. Baie dankie vir die spesiale geskenk. Ek sal altyd aan jou dink as ek daarna kyk. Mooi loop. Groete, Morne

Timoak
Corene T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corene T

Baie stil en rustig en baie sentraal.

Ons het baie lekker gebly, heerlik stil en baie rustig daar.

Timoak se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Jeffreys Baai sien uit na jou volgende besoek. Groete, Morne

Timoak
Ilouise K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilouise K

Ons gekose verblyf vir enige toekomstige kuiers in Jeffreys.

Was vir seker die skoonste en netjieste plek waar ons al ooit gebly het. Privaat en baie goed ingerig. Veilige buurt en parkering.

Timoak se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om die resensie vir ons te voltooi. Ons is bly julle het die tyd by ons geniet. Groete, Morne

Timoak
Zurika H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zurika H

Stil en rustig.

Pragtig en netjiese selfsorg eenheid.

Timoak se terugvoer

Baie dankie, Zurika. Sien julle gou weer. Groete, Morne

Timoak
Vivienne B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne B

Fantasties en wonderlik.

Ons het lekker gekuier. Dit is veilig en baie netjies. Hartlike mense. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Timoak se terugvoer

Baie dankie Vivienne. Dit was net n plesier om julle te kon ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuier. Groete Morne

Timoak
Melize C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melize C

Pragtige plek.

Pragtige plek vir oorslaap en ontbyt. Baie naby aan alles.

Timoak se terugvoer

Hi Melize. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle weer te sien met julle volgende besoek aan Jeffreys Baai. Groete, Morne

Timoak
Natasha S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Kon gemaklik wees, kon met 'n geruste hart vakansie hou.

Eienaars is gasvry en verwelkomend. Verblyf is goed geleë, naby 'n swemstrand en naby genoeg aan hoofstrand. Die selfsorgwoonstel/verblyf het alles wat jy benodig en nog meer.

Timoak se terugvoer

Hallo Natasha. Hoop dit gaan goed. Dit was net 'n plesier om julle te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien. Groete. Morne

Timoak
Susan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Die plekkie is baie netjies en modieus ingerig. Morné is 'n baie gawe gasheer en het ons spesiaal laat voel met ons aankoms.

Ek sal Timoak aanbeveel vir diegene wat rustigheid en stilte wil ervaar. Morné se vriendelikheid het dit meer aangenaam gemaak vir ons.

Timoak se terugvoer

Hi Susan, baie dankie vir die mooi resensie. Kom asb gou weer. Groete, Morne

Timoak
Marita V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Veilige en gerieflike verblyf.

Die plek is baie netjies en skoon. Stil area. Morne is 'n goeie gasheer. Dankie vir lekker tyd.

Timoak se terugvoer

Hallo Marita, hoop om julle weer volgende jaar te sien. Veilig wees en groete daar by die huis. Baie dankie. Morne

Timoak
Wendy C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy C

Plek van vrede.

Hier kom 'n mens rus in stilte en weg van die besige lewe. Jy stap in op wonderlike bederfies, spesiaal voorgesit deur Tinus, alles is pragtig en netjies, alles word mooi aan jou verduidelik, enige vrae word beantwoord en beter en vriendelikre ontvangs kan 'n mens nie kry nie. My vriende was so beïndruk en sal defnitief Timoak gebruik indien hul verblyf benodig op Jeffreysbaai. Baie dankie Tinus dat jy ons altyd so spesiaal laat voel. Ons sien weer volgende jaar.

Timoak se terugvoer

Baie dankie Wendy. Dit was goed om julle weer te sien. Geniet die feesgety. Sien julle weer volgende jaar. Groete

Timoak
Litha V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Litha V

Lekker ruim, skoon en netjiese plek met 'n baie gawe gasheer.

Het ongelukkig net oorgeslaap en kon nie al die fasiliteite gebruik nie. Was beïndruk met die oulike plek en sal dit weer gebruik.

Timoak se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kompliment Litha. Groete, Morne.

Timoak
Ashley S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley S

Netjies, skoon en rustig.

Was so gerieflik, pragtig, skoon en netjies met vriendelike diens. Baie dankie Morne.

Timoak se terugvoer

Baie dankie Ashley. Dit was net n plesier om julle te ontvang vir julle spesiale naweek.
Groete Morne

Timoak
Johan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Netjies, skoon en ideale blyplek in Jeffreysbaai.

Baie netjies, skoon verblyf wat goed ingerig is vir blyplek in Jeffreysbaai. Gasheer Morne maak die blyplek asof dit by jul eie tuiste is. Sal definitief weer daar oorbly.

Timoak se terugvoer

Baie dankie vir die mooi ressenssie. Ons vertrou om julle gou weer te ontvang. Groete, Morne

Timoak
Garth H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Garth H

It fulfilled all our needs as a stopover between Cape Town & East London, neat & spotlessly clean.

Thanks for a wonderful stay, for your hospitality & for a lovely clean unit where you can see the attention to detail.

Timoak se terugvoer

Thank you Garth and thank you for being the perfect guests.

Timoak
Nicolene S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene S

Baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het is beskikbaar. Stil omgewing en gasvrye eienaars.

Sal Timoak definitief aanbeveel.

Timoak se terugvoer

Baie dankie Nicolene. Ek waardeer julle terugvoering opreg. Groete, Morne.

Timoak
Janet Elizabeth V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet Elizabeth V

Baie gerieflik.

Die akkommodasie was netjies en baie gerieflik.

Timoak se terugvoer

Baie dankie Janie. Ek sien uit na julle volgende kuier. Groete Morne

Timoak
Chriszuan S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chriszuan S

Baie lekker rustig, veilig en plesierig.

Baie lekker gebly en plek is baie mooi.

Timoak se terugvoer

Baie dankie, Chriszuan. Dit was lekker om julle te ontvang. Ons maak gou weer so. Groete daar by die huis.

Timoak
Mare S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mare S

Heerlik gekuier, netjies en goed georganiseerd.

Skoon, netjies, vriendelike diens, mooi area.

Timoak se terugvoer

Ons is bly julle het lekker gekuier. Maak gou weer so.

Timoak
Wendy C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy C

Bederftyd

Ons gasheer Tinus het, soos altyd, ons vriendelik ontvang en alles aan ons verduidelik. Plek is baie netjies en gerieflik, met alles wat jy moontlik kan nodig kry en nog meer. Die bederfies wat vir ons in kombuis gewag het, was heerlike verrassing| Ons het dit weereens verskriklik geniet, want dit is so rustig daar en met Tinus se aanbevelings oor plekke in Jeffreysbaai is dit nog 'n pluspunt. Ek sal enigeen aanbeveel om daar te gaan rus en bederf te word. Dankie Tinus vir jou uitmuntende diens.

Timoak se terugvoer

Baie dankie Wendy. Dit was gaaf om julle weer te sien. Dit is altyd maklik om aangename gaste te ontvang.

Timoak
Samantha C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha C

Vriendelik, behulpsaam, gasvry en baie warme verwelkoming gekry.

Ek moet sê, toe ons daar stop, het ons 'n baie vriendelike en warme verwelkoming gekry. Die plek is skoon, netjies en gee 'n warm, tuis gevoel, ek sal dit enige tyd aanraai aand vriende en familie wat daarna gaan reis. Ek het alreeds aan my familie die plek se naam gegee, want hulle gaan ook binnekort na Jeffreysbaai en St. Francisbaai toe. baie dankie vir alles, dit was regtig baie lekker gewees om by julle te kuier. Volgende keer sal ons beslis langer bly.

Timoak se terugvoer

Baie dankie Samantha. Dit is baie gaaf van jou. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, Timoak.

Timoak
Harold L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold L

Kort maar lekker.

Baie netjiese en groot verblyf eenheid. Baie netjies. Uitstekende waarde vir geld. Sal beslis weer gebruik.

Timoak se terugvoer

Baie dankie Harold. Volgende keer moet julle virseker vir n hele paar dae kom. Groete daar.

Timoak
Ella N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella N

Dit was fantasties!

Dit was een van die beste verblyfplekke en absoluut waarde vir geld. Sal beslis weer van Timoak gebruik maak.

Timoak se terugvoer

Baie dankie Ella. Dit was net 'n plesier om julle te kon ontvang. Groete en hoop om julle gou weer te sien.

Timoak
Bennie L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie L

Baie vriendelik, skoon en lekker gerieflike kamers.

Vriendelike ontvangs en baie behulpsaam. Eenheid was mooi en daar was extra moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Sal beslis weer daar boek.

Timoak se terugvoer

Baie dankie, Bennie. Ons waardeer die terugvoering. Hoop julle sal ons vinnig weer kom besoek. Groete, Morne.

Timoak
Irma S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma S

Heerlik, rustig en baie baie netjies.

Ons het heerlik tuis gegaan by Timoak. Die woonstel is verskriklik netjies en het absoluut als wat nodig is. Baie dankie Morne vir jou gasvryheid.

Timoak se terugvoer

Baie dankie Irma. Ek is bly julle het die tyd hier geniet. Kom gerus gou weer. Groete Morne

Timoak
Dorette D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette D

Vriendelike ontvangs by goed toegeruste blyplek.

Baie vriendelike ontvangs, die woonstel is skoon en goed toegerus vir baie gerieflike kuier in Jeffreysbaai. Ons het welkom gevoel en die oorbly daar geniet.

Timoak se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te he. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang!

Timoak
Belinda S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda S

Rustige verblyf in 'n stil buurt.

Lekker wegbreek in 'n rustige stil buurt. Net wat ons nodig gehad het.

Timoak se terugvoer

Thank you Belinda. Please do call again!

Timoak
Eric H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eric H

Baie veilig en privaat.

Behalwe die slaapkamers is die leefruimte baie beperk. Die beskikbaarheid van WiFIsou die plek baie meer kompleet gemaak het.

Timoak se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Eric.

Timoak
Sammy E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sammy E

Kon rustig slaap in 'n netjiese plek.

Die tarief van R1350 per nag is myns insiens oordrewe gegee die beperktheid van die saai onderhuis-woonstel. Ons reis verskriklik baie en hierdie plekkie sal beslis nie ons gunstelinglys haal nie. 'n Meer vriendeliker en entoesiatiese ontvangs sal baie help.

Timoak se terugvoer

Jammer om te hoor, maar jou mening stem nie ooreen met vorige resensies nie

Timoak
Johan M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Rustige en stil omgewing.

Vriendelike gasheer en besorg oor sy kliënte.

Timoak se terugvoer

Baie dankie Johan. Kom kuier gerus gou weer. Groete, Timoak.

Timoak
Willie W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie W

Baie netjies en skoon, lekker kuier-eenheid.

Ek sal enige tyd weer daarheen gaan.

Timoak se terugvoer

Baie dankie Willie. Dit is waarna ons streef. Goeie bevestiging daarvan is altyd 'n kompliment. Kom kuier gou weer. Groete

Timoak
Litha G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Litha G

Fantastic, amazing, comfortable, enjoyable.

The host is kind, very friendly. Place spotlessly clean, very private area, complete privacy. It's a home away from home. My husband and kids want to go back already.

Timoak se terugvoer

Thank you Litha for your kind words. You are most welcome to stay with us again. Hope to see you soon.

Kind Regards, Tinus

Timoak
Llisel A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llisel A

Wonderful host. We had a fantastic time.

Great place, neat and modern. Tinus gave us information, support and privacy in a professional and kindly manner.

Timoak se terugvoer

Thank you Llisel. It was only a pleasure having you over. Please do call again.

Timoak
Dirk M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk M

Regte plek vir oornag vir enkelpersoon, of 'n rep met 'n sedanmotor. Nie 'n groot voertuig a.g.v. toeganklikheid en ligging na parkering.

Slaapkamers ruim en genoeg pakplek. Sou graag 'n alternatief wou hê vir gekookte water gedurende beurtkrag (gasplaat) aangesien dit die norm is deesdae. Privaatheid was 'n groot teleurstelling, bure kan sonder moeite vanuit hul badkamervenster uitkyk op buitebraai-area. Dit het gevoel asof ek 'n verleerde skoolvriend gevra het vir slaapplek.

Timoak se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Dirk, sien julle gou weer

Timoak
Wendy C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy C

Tyd van rus.

Ons het net een nag oorgeslaap, wat 'n jammerte is want dis die perfekte plekkie om net rustig te wees. Jy het alles wat jy nodig het en dis mooi netjies. Tinus is 'n baie aangename gasheer en ons het sommer lekker gesels. Ek kan definitief die plekkie aanbeveel en ons sal definitief weer van die plek gebruik maak as ons weer in Jbay is, en ons het verblyf nodig.

Timoak se terugvoer

Dit is net n plesier Wendy!
Groete ook aan Chris wat my so mooi geleer het hoe om my lemoen boompie te snoei.
Julle is meer as welkom om enigetyd weer te kom kuier.

Timoak
Phindile M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phindile M

The host is so friendly and the place is nice and secure.

The place is quiet and cosy. We had a great experience. A home away from home indeed.

Timoak se terugvoer

Thank you Patrick, we are looking forward to your next visit.
Kind regards

Timoak
Nita S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nita S

Heerlik gekuier! Skoon, netjies, goed toegerus.

Tinus het uit sy pad gegaan om ons kuiertjie so gerieflik as moontlik te maak. Vriendelike diens met pragtige skoon en netjiese verblyf.

Timoak se terugvoer

Hallo Nita. Ons is bly dat ons van diens vir julle kon wees deur die Kersgety. Kom kuier asb gou weer. Groete

Timoak
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wonderboom-singel 27, Wavecrest, Jeffreybaai, 6003, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA245a0642bbbc9b19b9713869640d81940693f13ab804989820498e3343eaa9b50e5cd9e84144d7b12148129b7c22ac262c97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 3) 37 5 1 5 27 Wonderboom Crescent Wavecrest 6003 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.01675033036 24.921078682209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang