Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Tiny Home on Broadway

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadway-laan 6, Fernglen, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Vanaf R780 R702 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tiny Home on Broadway is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in 'n luukse woonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth). Met 'n sentrale ligging naby hoofweë, winkelsentrums en geriewe, is hierdie eenheid ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Die leefarea het 'n rusbank met sitplek vir 2, 'n etenstafel en 'n ekstra tafel waar gaste hul skootrekenaars kan opstel. Die eenheid lei na 'n privaat tuin waar gaste kan ontspan.

Ander geriewe sluit WiFi en veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek in. 'n Sonkragstelsel help om die invloed van kragonderbrekings te verminder.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Enrique C
Besigheidsreis
5.0
Gemaklik, netjies en goed opgepas. Tiny Home on Broadway bied alles wat mens soek en nodig het in terme van verblyf. Die kamer is baie netjies en goed...
Sien meer
Jun 2025
Chanelle A
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent! A comfy tiny home with everything you could possibly need. Would recommend to anyone. 10/10.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Jaco L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf. Baie lekker verblyf met alles wat jy nodig het en meer. Baie rustige area en naby winkels.
Nov 2024
Elizabeth B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie, baie lekker gebly. Perfekte verblyf. Sien sterre. Dit was die perfekte blyplek. Ons het heerlik gebly, die huisie is goed ingerig met alles wat ...
Sien meer
Okt 2024
Martin R
Besigheidsreis
5.0
Besonders netjies. Baie netjies en skoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Clarise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Broadway-laan 6, Fernglen, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tiny Home on Broadway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R780
R 780 R 702
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
R 780 R 702
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadway-laan 6, Fernglen, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb47ffe658173bc588cac8c1edb18f45614d1887f4a4c01b2addd32c2c8f430f1439ebfe5a90416f0bf83b71c0f5a7459ec6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R702 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 6 Broadway Avenue Fernglen 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.952003487916 25.5408926331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345678910
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345678910