Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Toeka Lodge PRM018

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Maritza D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Dit was vrek lekker. Baie mooi plek, netjies met 'n baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Ons het lekker gebly. Ons het baie lekker gebly en die diens was goed. Die huis was gemaklik en goed ingerig. Daar was net 'n tekort aan sleutels. Een sleutel vir 4 slaapkamers en 'n sitkamerdeur, alhoewel daar aangeraai word om alle deure ten alle tye in die nag gesluit te hou. Dit was moeilik met net een sleutel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Eben V
Kort verblyf
4.0
Mrt 2019

'n Luukse, ruim huis met 'n heerlike kuier-atmosfeer. Die huis is baie groot en ruim en sit lekker hoog teen die berg. Elke kamer het sy eie badkamer so 4 paartjies kan heeltemal op hulle eie wees. Die kombuis het 'n groot werk oppervlakte waar enige iets voorberei kan word. Ons het 'n baie lekker naweek gehad. Lizelle van Bushlodge Properties is baie vriendelik en sorteer enige probleem/navraag sommer vinnig uit. Die koedoes en vlakvarke het gereeld by ons kom kuier. Die enigste nadeel is dat die huis nie sy eie wildbesigtigings-voertuig het nie. Verder kan ek regtig oor niks kla nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2017

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jp M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2014

'n Heerlike naweek in die bos in 'n gerieflike groot huis. Die huis was skoon, netjies, ruim en baie privaat. Alles wat nodig was, was daar. Dankie. Julle sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3OWY4OGJmLWEyNjItNDk3Yi1hYTI3LTYzYjBkZDhlNjIyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.842008333333 28.048580555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang