Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tonga

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarke-weg 4, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tonga bied lieflike selfsorgverblyf op die onderste verdieping van die eienaar se huis tussen Warner Beach en Winklespruit. Dis die ideale verblyf vir 'n romantiese- of gesinswegbreek en dis net 250 m van die strand af.

Die ruim eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Wit linne, badhanddoeke en seep word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n kombuis wat met 'n induksiestoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 2 gaste. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met 'n dubbelslaapbank vir 'n kind en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid is naby lieflike strande, winkels, apteke en wegneem-eetplekke. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Tammy J
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommend clean, classy and luxurious. Would stay there again. Everything was perfect, top class.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Liesl B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer hier tuis gaan. Ons het vreeslik lekker gebly. Die plekkie is lekker ingerig, met die mooiste plantegroei en 'n lekker privaat atmosfe...
Sien meer
Mrt 2024
Alan K
Saam met lewensmaat
5.0
Was a home away from home. Excellent stay. Host was very accommodating and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Kevin V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, rustig. Definitief die geld en tyd werd! Sal weer hier boek in die toekoms! 100% aanbeveel!
Jan 2024
Elsce D
Saam met lewensmaat
5.0
Die lekkerste vakansie wat ons al op was. Dit was 'n wonderlike tyd in 'n luukse eenheid ten volle ingerig om al ons behoeftes te akkommodeer. Die gas...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maxine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Clarke-weg 4, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tonga het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarke-weg 4, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85d7408c127f5d82a4b2495112c7692dd3728a769a823b1fd6a48e6700a9aece9a426d223f796ceaae7202d9b07be1969a13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 4 Clarke Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.0864181 30.8638232

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang