Torbay
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schoonerklipstraat 6, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R2 650 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Torbay is 'n pragtige selfsorg-strandhuis in Paternoster met direkte toegang tot die strand via 'n serwituut.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en dié gaste deel die badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en dit het 'n eiland met stoele. Die aparte opwaskamer het 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na die sitarea waar daar gemaklike rusbanke, 'n lieflike kaggel en 'n slim-TV met toegang tot gratis WiFi is.
Die kombuis lei na 'n beskutte binnehof met braaigeriewe en buitemeubels. Die huis is omhein, het 'n alarmstelsel en bied parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 70
Resensies 1699
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Schoonerklipstraat 6, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Torbay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbank Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schoonerklipstraat 6, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap