Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tortoise Rest

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skilpadbessiesingel 16, Laguna Landgoed, Mykonos, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R630 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tortoise Rest is 'n bekoorlike vakansiewoonstel vir 2 mense in die Laguna Estate, naby Mykonos, Langebaan.

Die moderne woonstel is op die erf van die hoofhuis geleë en het 'n privaat ingang. Die oopplan-woonstel is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n induksieplaat, 'n mikrogolfoond, kooktoebehore, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met Netflix, YouTube, asook WiFi is in die woonstel beskikbaar.

Parkeerplek van die straat af word voorsien. Ongelukkig het die woonstel nie 'n patio of braaigeriewe nie.

Langebaan bied 'n wye verskeidenheid doendinge soos wind- en vlieërbranderry, kajakvaart, visvang, gholf, perdry, bergfietsry. Gaste kan ook die Club Mykonos Casino besoek, 'n ete by die verskeie restaurante in die omgewing geniet, of die Weskus Nasionale Park verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 73 resensies vir Tortoise Rest
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Skilpadbessiesingel 16, Laguna Landgoed, Mykonos, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tortoise Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skilpadbessiesingel 16, Laguna Landgoed, Mykonos, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f2e668a557698fd48b18d93a9b1d02c498310965a4d218591ddd7aa248719385c5dcdad05c7284e0fdff4e7ce3e0031ba36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 16 Skilpadbessie Crescent Laguna Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.04300763784 18.046524524689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang