Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tot Hier Toe Padstal

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Maria D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties! Dit was heerlik. Sal definitief weer gaan. Fantastiese gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank E
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Oulike 2-slaapkamer kothuis met pragtige uitsig. Baie lekker gebly, net bietjie gesukkel met die voordeur se slot wat nie wou sluit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Vriendelik. Rustig. Baie lekker gebly. Alhoewel dit buite baie koud was, het ons lekker warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
1 nag Gesin met tieners
2.0
Jan 2025

Lekker plek en ligging, maar 'n paar verbeterings nodig. Oulike plek en mense. Yskas in eenheid werk nie, warm water in stort gaan aan en af want die gas geyser werk nie behoorlik nie. Enkelbed se matras moet vervang word, kussings ook. Plastiekstoele buite is stukkend en moet vervang word. Dit kan iemand beseer.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Juliana P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gemaklike plaasverblyf. Die gasvrou is wonderlik en warm. Die eenheid waarin ons gebly het is goed toegerus met alles wat mens kan nodig hê vir 'n paar dae se vakansie. Hoewel dit nie luuks is nie, is dit gemaklik, keurig en netjies. Die akkommodasie is 'n klein entjie buite die dorp (nie te ver om te stap nie), met 'n pragtige uitsig oor die vallei. Ons het dit geniet om soggens deur plaasdiere, eerder as stadsgeraas, wakkergemaak te word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Ons het welkom gevoel. Ons het puik diens ontvang en ons verblyf in hierdie wonderlike dorp geniet. Ek sal beslis weer kom kuier en sien daarna uit om 'n paar ekstra dae te bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Julinda K
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2024

Baie lekker gekuier nadat die aanvanklike probleme uitgesorteer is. Ek sal dit kan aanbeveel as die personeel bewus is dat ons arriveer en betyds kan skoonmaak. Baie stof. Hulle het egter hulle bes gedoen en ons baie welkom laat voel. Lieflike uitsig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petrus K
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Des 2024

Baie mooi uitsig. Lekker gewees ja. Hulle moet net sorg dat deure kan sluit. Nie eers sleutels gekry om te sluit nie. Slotte stukkend.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Audrey V
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Sep 2024

Die 3 hondjies het ons laat tuis voel. Met aankoms was daar niemand om ons te ontvang nie. Moes self 'n geyser aanskakel. Was stowwerig. Die buitedeur kon nie sluit nie. Die stort was lekker (volgende dag). Beddens het lekker warm geslaap. WiFi benodig 'n versterker vir wanneer sel sin nie beskikbaar is nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Awyn V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Was al paar keer in Nieu-Bethesda en het die keer besluit om buite die dorp te bly. Tot Hier Toe Padstal is baie lekker. Beddens en badkamer is baie gerieflik. Hulle kan dalk meer aandag gee aand die kombuisgedeelte. Daar is braai fasiliteite, maar die kombuis is nie ordentlik toegerus nie. Om self kos te maak en op te was is baie moeilik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Chrissie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat 501, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE9GMKahg258fseVoL8MlfpFOiQ6yEvwZ0G1GqSM8GlmJ7xjqCU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 501 Martin Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.881543487521 24.553960561753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang