Selfsorg in Nieu-Bethesda

Tot Hier Toe Padstal

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Charlotte H
1 nag
5.0
Des 2025

Clean rooms and attentive staff really felt we were in a farm yard. No, we did not miss it; found it easily.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties! Dit was heerlik. Sal definitief weer gaan. Fantastiese gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina V
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2025

Will definitely return. Enjoyed the animals, reminded me of the farm. The owner was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Des 2025

Uitstekend. Gasvrye personeel, skoon en netjies en so rustig tussen al die plaasdiere.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marthinus M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2025

Heerlike wegkoms. Was lekker, wees maar net gereed vir hoenders wat 3 uur die oggend jou wakker maak.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marthinus J
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2025

Lekker kos, baie om te sien. Ons het by die padstal lekker en baie gekoop. Dit is 'n baie oulike plek. Ons het nie oorgeslaap nie, maar wel die plekkies gesien. Ons sal definitief daar kan oornag. Ons het verlang na ons huis, so het toe besluit om deur te ry Bfn oe aangesien dit toe eers twee uur was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Hettie K
1 nag Gesin met tieners
2.0
Des 2025

Onaangenaam. Baie sleg geslaap. Huisie sluit nie, het heelnag bang geslaap (wakker gelê) en daar was iets in die dak wat die hele nag rondbeweeg het. Behuising langs die skaapkraal met 'n baie oorweldigende misreuk.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Jaco D
1 nag Gesin met tieners
2.0
Jan 2025

Lekker plek en ligging, maar 'n paar verbeterings nodig. Oulike plek en mense. Yskas in eenheid werk nie, warm water in stort gaan aan en af want die gas geyser werk nie behoorlik nie. Enkelbed se matras moet vervang word, kussings ook. Plastiekstoele buite is stukkend en moet vervang word. Dit kan iemand beseer.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Frank E
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Oulike 2-slaapkamer kothuis met pragtige uitsig. Baie lekker gebly, net bietjie gesukkel met die voordeur se slot wat nie wou sluit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linamari S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Vriendelik. Rustig. Baie lekker gebly. Alhoewel dit buite baie koud was, het ons lekker warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Chrissie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

501 Martin Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE9GMKahg258fseVoL8MlfpFOiQ6yEvwZ0G1GqSM8GlmJ7xjqCU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 501 Martin Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.881543487521 24.553960561753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang