Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Towers Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Amore Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir Towers Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lettie Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie Z

Uitstekende waarde vir geld, baie skoon en netjies.

My twee tieners moes deelneem by Germiston Atletiek Stadion. Die Towers Lodge is baie naby, so 10 km se ry deur die woonbuurte, verkeer was nie 'n probleem nie. Woonbuurt om die lodge is netjies en goeie area. Ongelukkig was die selfsorg eenheid reeds geneem, so ons het in die gewone kamers gebly, ons kon egter buite in die tuintjie sit en eet. Kamers is regtig baie mooi, veilige parkering. Kragopwekker het darem gewerk toe dit beurtkrag was. Ek stel egter voor julle kry mooi netjiese uniforms vir die twee manne wat by die ontvangs gewerk het, dit stel mens dadelik gerus as die ontvangspersoneel professioneel lyk, so toe ons daar aankom het ek eers vir Solomon gevra of ek die kamers kon sien voor ek inboek, want ek was bietjie skrikkerig, maar hy was baie vriendelik en het my kamer gewys, toe was ek gerusgestel dat dit wel soos op die website lyk. Baie goeie waarde vir geld, sal hulle beslis aanbeveel.

Towers Lodge se terugvoer

Lettie, baie dankie vir die mooi boodskap aan ons. Ons waardeur die terugvoering. Ons gaan dadelik werk maak van die uniforms.

Hoop julle kom kuier gou weer.

Lekker dag

Towers Lodge
Marli M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli M

Lekker plek om oor te slaap, veral as dit 'n groep van 28 mense is.

Hulle het vir ons 'n baie lekker ontbyt gebied en dit was vreeslik lekker om met die mense in Afrikaans te kommunikeer. Daar was veilige parkeerplek en genoeg plek vir altwee ons sleepwaens.

Towers Lodge se terugvoer

Marli,

Baie dankie vir die goeie woord, dit was 'n eer om julle hier te he.

Kom kuier gou weer.

Groete Amore

Towers Lodge
Riekert G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekert G

Lekke!

Het werk in area gedoen en moes oorslaap. Plek het baie kamers so as jy skielik moet blyplek soek sal hul plek hê.

Irma V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma V

Dit het perfek voldoen aan ons behoeftes.

Die diens was professioneel en aanneemlik. Parkering veilig en kamer skoon. Die warm stort was ook hoog geag deur alle kamergenote. Baie dankie Towers Lodge.

Leon B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Yes, as the team did not experience any problems.

Well deserved rest after the long travel and participation at Germiston Stadium.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons span het geen probleme ondervind nie.

'n Welverdiende ruskans na ons ver gereis het en by die Germiston Stadion deelgeneem het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Towers Lodge se terugvoer

Thanks for the great review.

Towers Lodge
Christi D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi D

Baie netjies en veilig.

Ons was vriendelik ontvang en die kamer was baie netjies.

Laetitia W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia W

Waarde vir geld.

Ons het as groep gegaan en was aangenaam verras met die waarde vir geld wat ons by Towers Lodge gekry het. Sal enige iemand aanbeveel om van hul puik fasiliteit gebruik te maak. Dankie, julle is tops.

Towers Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die goeie verwysing. Ons waardeer dit opreg.

Towers Lodge
Charlene W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene W

Gemaklik en skoon.

Ons het heerlik gebly by Towers Lodge. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal Towers Lodge vir enigeen aanbeveel.

Vanessa S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S

Baie skoon en netjies.

Met aankoms was verkeerde kamer ingerig, maar binne 'n paar minute was regte kamer toegeken. Beddens was gerieflik en baie skoon. Ontbyt kan bietjie opgeskerp word deur opleiding, bv. was nie gevra hoe eiers gebak moet word nie. Sekuriteit was ook baie goed, veilig gevoel om bakkie met gereedskap onder toesig van sekuriteit te los vir die nagte. Sal beslis weer met volgende sakebesoek, Towers Lodge gebruik.

Wilma C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma C

Skoon, stil en aangenaam.

Vir ouers met klein kindertjies is die trappe 'n nagmerrie. Ook so vir ouer mense. Die bank bo by die trappe is ook onvanpas. Dit neem geweldig baie spasie en 'n mens is regtig onvas met die klein trappies en balansering. Maar wat netheid, ligging, geldwaarde ens. aanbetref, werklik positief.

Kelley G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelley G

Crazy amazing!

Got there, front desk man was super friendly with a big welcoming smile. The room felt so homely and comfortable. Booking for Easter for sure! Super happy.

Gerda C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda C

Gerieflike skoon verblyf.

Dit was klein kamer maar heel gerieflik genoeg vir een aand se oornag. Sal beslis weer gebruik maak van dienste.

Towers Lodge se terugvoer

Baie dankie Willie, vir die die goeie resensie. Ons waardeer dat jy ons gekies het, ons het groter kamers beskikbaar as jy weer kom.

Towers Lodge
Zanel O - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zanel O

Baie lekker gebly.

Was tevrede, het baie lekker daar gebly.

AnnÉmariÉ B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
AnnÉmariÉ B

Uitstekende diens, waarde vir geld en werklik vriendelike ontvangs.

Diens was baie goed. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Kamers netjies en skoon.

Susan B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan B

Oulike verblyf.

Regtig 'n oulike plekkie om te oornag. Al wat ek ekstra sou wou gehad het is dalk lang lewe melk vir die koffie in die kamer.

Kirsten D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kirsten D

Surprisingly impressed.

Very impressed at the value for money and the clean rooms. Had a pleasant two night stay. Staff are welcoming and helpful.

Susan D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Skoon, rustig en lekker.

Baie dankie, my mense sal graag weer van julle verblyf gebruik maak in die toekoms.

Chris B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Goeie ontvangs en gemaklike verblyf.

Ons is baie vriendelik onvang, alles was reg en mooi skoon gewees. Uiters behulpsame personeel en baie bedagsaam.

Roelene D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelene D

Skoon en netjies.

Vriendelike ontvangs en skoon en netjies.

Ansie R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie R

Netjies en veilig.

Ons was tevrede met die verblyf. Was netjies en het in ons behoeftes voorsien.

Yvonne K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yvonne K

Was goed om skoon netjiese verblyf te hê.

Alhoewel daar nie rook in die kamers toegelaat word nie, het die hele kompleks na sigaretrook geruik en moes ons saans ons vensters toemaak om ook die rook wat van buite inkom te vermy - weet nie of die nagwag of die gaste dalk buite rook nie.

Yolandi Z - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi Z

Puik gewees!

Diens was puik gewees! Baie dankie.

Ansie R - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie R

Die selfsorgkamer het ons gepas.

Vriendelike diens. Alles was skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het was in die kamer beskikbaar.

Jeanette C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette C

Lekker, maar het ongemaklik gevoel.

Als was baie mooi en skoon, maar niemand was eens bewus van my aankoms nie, nadat ek dit reeds vooraf gereël het en betaal het. Die volgende oggend toe ek wil ry het die wag voor my voertuig gestaan en die bestuurder het gevra dat hulle eers 'n afskrif van my ID maak. Ek het soos 'n skelm gevoel wat in die nag weghardloop. Ek sal nie weer gaan nie!

Thomas S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas S

Sal weer daar gaan oorslaap!

Definitief die moeite werd.

Carel B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carel B

Baie netjies vir wat jy betaal. Perfek vir net 'n plekkie om te slaap.

Baie billike pryse vir baie netjiese blyplek.

Pierre B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre B

Waarde vir geld akkommodasie.

Genoeg warm water om te stort. Kamers is skoon en netjies en ruik nie na rook nie. Ook naby aan klein inkopiesentum. Weet nie of mens die lodge sal gebruik indien jy nie direk in daardie omgewing akkommodasie soek nie.

Vanaf R915
R915 R824
per nag, vir 2 mense
Vanaf R915
R915 R824
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher Avenue 125, Elspark, Germiston, 1428, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d3dc5568cb90ada6bb33a15e664c03dbbb4a5dff4af7ab9741a12bb79447b63cf85315afb27b1dc5cd82add51daba2a11bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R915 nouVanaf R824 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 125 Kingfisher Avenue Elspark 1428 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.2628 28.2331
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang