Tranquil Garden Unit
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grahamstraat 1, Boston, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R590 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tranquil Garden Unit is 'n knus woonstel in Boston, Wes-Kaap. Die woonstel is ideaal vir 'n student of sakereisiger wat die area besoek en op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe.
Die woonstel beskik oor 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-woonstel beskik oor 'n TV, lugversorging, 'n lessenaar en 'n kombuisie. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n broodrooster en 'n ketel.
Gratis WiFi is beskikbaar. Parkeerplek is op straat beskikbaar en soms is daar parkeerplek agter 'n hoë heining op die perseel beskikbaar, afhangende van die aantal besoekers of gaste. Gaste het toegang tot 'n swembad.
Die woonstel is naby verskeie winkelsentrums insluitend Tygervallei, Willowbridge en Century City. Die perseel is baie sentraal geleë sodat gaste die nabygeleë wynroetes van Durbanville, Stellenbosch en Paarl kan besoek, asook Kaapstad self.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Hansie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Grahamstraat 1, Boston, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Tranquil Garden Unit het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Boston Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grahamstraat 1, Boston, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang