Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil Manor

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Riana B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties. Fantasties, baie mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lois
Tranquil Manor
Baie dankie vir die goeie resensie. Dit was heerlik om julle te ontvang en bly julle het dit geniet. Groete.

Crystal S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie goed. Baie netjies alles was mooi skoon. Gasheer het aan alles gedink, meer as genoeg plugs beskikbaar en spieels regtig een van die beste en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Oornag in Roodepoort. Een van die beste gaste huise waarin ons nog oornag het. Van die vriendelike ontvangs deur die eienaar tot ons vertrek was alles bo verwagting. Dis 'n pragtige kamer, smaakvol en stylvol gemeubileer, met absoluut alles wat 'n mens nodig mag kry. Die gastehuis is in 'n stil woonbuurt, met veilige parkering, so mens kan rustig slaap. As jy in daai omgewing wil oorslaap, is hierdie die plek! 5 Sterre van ons af. Baie dankie, Cobus en Lois. Die kersfees koek was letterlik die kersie op die koek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lois
Tranquil Manor
Baie dankie vir julle resensie. Ons is bly dat julle dit geniet het. Ons gaste se ervaring is vir ons prioriteit en dis vir ons belangrik dat ons gaste heerlik sal bly. Ons hoop om julle eendag weer te sien. Groete vanuit Tranquil Manor

Casper P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wonderlike wegbreek. Eienaars is baie gasvry en al die ekstras in die kamer maak jou verblyf spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lois
Tranquil Manor
Baie dankie dat julle ons plek gekies het. Julle is wonderlike gaste gewees

Vicky S
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Fantasties. Voel soos "huis"!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lois
Tranquil Manor
Baie dankie dat julle ons plek uitgekies het om te bly. Julle is wonderlike gaste.

Carel O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

By verre die beste gastehuis wat ek nog by gebly het. Skoon en netjies. Baie vriendelike eienaar. Ek sal nooit weer by 'n ander gastehuis in Johannesburg oorslaap nadat ek by Tranquil gebly het nie. Super blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lois
Tranquil Manor
Beste Carel Baie dankie vir julle resensie. Ons is bly dat julle dit geniet het en vertrou om julle sommer gou weer te sien. Groete. Cobus en Lois

Charlie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Vriendelike, warm ontvangs. Pragtige, netjiese akkommodasie. Ons verblyf was baie kort maar die akkommodasie is pragtig, netjies en in 'n rustige, veilige omgewing. Sekuriteit is baie goed en die ekstra moeite met die heerlike, vars versnapperinge en ontbyt voedsel was baie waardeer! Cobus en Lois stap voorwaar die ekstra myl of twee saam met hulle gaste en ons sien daarna om weer by hulle te kan kuier eendag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lois
Tranquil Manor
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer teenoor Tranquil Manor. Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Seeninge vir julle.

Yvonne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Event by FNB Stadion. Ons reis baie en hierdie was een van die beste gastehuise! Skoon, smaakvol meubileer en al die geriewe. Die gasheer het verseker die ekstra myl geloop met baie ekstras in eenheid. Sal beslis weer daar bly, dankie Kobus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmarie V
1 nag
5.0
Apr 2023

Die diens is uitstekend en Kobus en Lois gaan uit hulle pad om mens te help. Ek sal die verblyf definitief aanbeveel. Dit is veilig, baie gerieflik en baie mooi. Wens ons kon langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R950
R950 R665
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R665
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topazlaan 50, Kloofendal, Roodepoort, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd68f2b55dd9e2c0a6c320e9f81bfa394e20cb8ebab8db3b98cf98c961a78d2435eafa8c78565c907ae66ee09f740bf65a39b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R665 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 50 Topaz Avenue Kloofendal 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.133317 27.888777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang