Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquillo

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Bennie S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Heerlik. Dit was baie lekker, en presies wat ek nodig gehad. Die plekkie lyk presies soos op die fotos, en is goed versorg. Ek sal beslis weer daar gaan bly wanneer ek in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Puik! Verskriklik lekker gebly. Alles was puik, netjies en baie aangenaam. Die sekuriteit by die hekke is baie goed, eintlik te goed as ek so kan stel, en soms 'n probleem as jy net vinnig in en uit wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Prentjie mooi met al die gerief en gasvrou is heeltyd in kontak. Ongelooflik. Soos om tuis te wees net beter. Alles wat jy benodig en die uitsig is asemrowend. Jy wil nie eers rondry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Peaceful location in Mossel Bay. Great view and friendly environment. You have everything you need and the proximity to restaurants and shops in Mossel Bay is very easy. Perfect for golfers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Pragtige wooneenheid met die mooiste see-uitsig denkbaar. Hierdie eenheid is deel van 'n woonhuis, maar heeltemal onafhanklik met 'n eie ingang (onderste verdieping). Dit het die mooiste 180° see-uitsig denkbaar en is baie goed en smaakvol toegerus. Die slaapkamers en en-suite badkamers is regtig 5 ster. Die gasvrou is super vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kennith V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Pragtige omgewing met see-uitsig, rustig en mooi. Baie vriendelike gasvrou. Wonderlik toegerus en gemaklike eenheid. Enkelbadkamer vir die eenheid was miskien die enigste klein gebrek. Baie gerieflike eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Dit was wonderlik. Netjies en skoon gewees en baie gerieflik. Uitstekende view. Heerlik gekuier daar. Alles was in plek gewees soos op die foto's gewys. Net jammer oor die braaigeriewe wat nie beskikbaar was nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina D
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Mooiste uitsig en baie skoon en netjies. Die mooiste plek in ’n rustige en veilige omgewing en mens kan lekker gaan stap. Sentraal geleë en nie te vêr van Diaz Strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizzette J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Asemrowende uitsig! Ons verblyf by Tranquillo was verskiklik lekker! Baie netjiese verblyf, alles wat jy benodig en meer. Die manne het die gholfbaan baie geniet en die asemrowende uitsig en natuurskoon was 'n bonus. Baie dankie Christa vir jou gasvryheid, sal beslis weer wil kom vakansie hou in Mosselbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Al die gemak en gerief wat mens kan begeer. Ons sal maklik permanent by dié verruklike plekkie kon vertoef. Dis goed toegerus met pragtige meubels en al die elektriese toestelle waaraan mens kan dink. Die uitsig is ongelooflik mooi en die gasvrou vriendelik en behulpsaam. Ons kan dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R4 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silenestraat 257, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd72a163c8c1bbfe32fc9b5702562e44cacfa95991d58cd0e3f0531d389a6ff80f755fa5bf33bb0971c4de1b3853c9166430c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 257 Silene Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.195821505493 22.127221276405

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang