Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Travalia Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1082 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sunette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Waarde vir geld, pragtig. Lekker oornag plek. Pragtig en jou vuur word vir jou aangesteek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Puik. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vernon P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Value for money. Quiet, luxurious with friendly staff and great service. Neat, clean and modern.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Beslis aan te beveel! Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs. Baie skoon en netjiese verblyf. Lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim L
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Awesome. Excellent, so clean and staff were friendly and accommodating. Food was amazing and plentiful. Definitely would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlyn L
1 nag
5.0
Feb 2025

Wát wil jy meer hê? Dis skoon, netjiese, rustige en veilige akkommodasie. Lieflike oornagplek. Rustig, veilig, skoon. Vriendelike personeel. Groot bome wat lekker diep skaduwees op die grasperke maak. Ruim parkeerplekke met baie draaiplek sou mens iets sleep. Ek beveel Travalia regtig aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekend. Altyd netjies en skoon. Uitstekende kos. My vrou is mal oor die plek en ek kan nie wag om daardie vars Karoo-lug in die oggende in te asem nie, jy ruik die Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig, vreedsaam waar mens kan ontspan na 'n lang dag se reis. Pragtige, skoon, netjiese akkommodasie. Vriendelike, behulpsame personeel. 'n Ware oase in die middel van die droë Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir u terugvoer, ons is bly u het die ervaring geniet en ons hoop om u weer te verwelkom.

Danelene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netjies, veilig en rustig! Die kamer was pragtig skoon en die stortgeriewe is groot! Lieflik en rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir u terugvoer, ons is bly u het die ervaring geniet en ons hoop om u weer te verwelkom.

Heidi M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Skoon, oase in die middel van Karoo. Vriendelike, behulpsame personeel. Heerlike, rustige oase, na 'n lang dag se reis. Personeel is vriendelik, kos is heerlik, kamers is netjies en skoon, lekker matrasse, skoon linne en die lugversorging is 'n absolute redding. Ons het ons ete buite geniet met die pragtige tuin voor ons. Travalia is ons eerste keuse vir oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir u terugvoer, ons is bly u het die ervaring geniet en ons hoop om u weer te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Niel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1082

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 98 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Drie Susters, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyYzZmYjI4LWU4OWQtNGNlMC1iM2EyLTMxYjZhZmMzOGI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 1082 5 1 5 N1 Three Sisters 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.901315279501 23.048640489578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang