Traveller's Palm
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edgeley-weg 109, Parkhill, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Traveller's Palm is 'n ateljee-eenheid op die eienaar se perseel in Durban-Noord en dis ideaal vir paartjies en sakereisigers. Die eenheid bied maklike toegang tot besienswaardighede in die omgewing soos strande, stadions en die Durban ICC.
Die eenheid het 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea en 'n kombuisie. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus, so gaste kan hulle maaltye verhit of vinnig iets aanmekaarslaan. Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad en braai-area.
Daar is talle besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing en gaste kan die restaurante besoek of wegneemetes kry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Judd Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Edgeley-weg 109, Parkhill, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Traveller's Palm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Park Hill Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edgeley-weg 109, Parkhill, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang