Tree House
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C49-pad langs Galton Gate, Damaraland, 0000, Kunene
- Vanaf R5 931 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tree House bied eksklusiewe verblyf in 'n pragtige lodge noord van Kamanjab aan Etosha Nasionale Park se westelike grens. Die lodge is deel van 'n bewarea en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige toevlug in die bos.
Verblyf is beskikbaar in 'n lieflike tent wat deur 'n boomhuis geïnspireer is. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en is 6 km van die hooflodge af. Die eenheid word via trappe bereik en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Gaste sal 'n radio wat vir kommunikasie met die lodge se personeel gebruik word, 'n koelboks met verversings en 'n koue aandete ontvang. Gaste kan van die hooflodge, Hobatere Lodge, se geriewe gebruik maak. Die personeel sal gaste na die hooflodge neem en weer terugvat op 'n afgespreekte tyd.
'n Opsionele nagwildrit kan teen 'n ekstra koste bespreek word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Annelien Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- C49-pad langs Galton Gate, Damaraland, 0000, Kunene
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C49-pad langs Galton Gate, Damaraland, 0000, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang