Treeferns Trout Lodge
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2025 tot 24 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 37 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 3 van Vlakfontein Plaas, Deel 232JT, Dullstroom, 1100, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 606R1 446 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Treeferns Trout Lodge bied selfsorgverblyf in kothuise op 'n rustige plaas wat omring is deur natuurlike skoonheid. Die plaas is halfpad tussen Belfast en Dullstroom en is ideaal geleë om die prentjiemooi dorpie Dullstroom te besoek.
Die eiendom het 13 damme gevul met reënboog- en bruinforel. Gaste kan sonsondergangpieknieks en voëlkyk geniet of in hul knus selfsorgkothuis ontspan. Natuurlike fonteinwater voed die foreldamme en loop dan uit in die vallei, kompleet met watervalle en diverse planthabitatte.
Gaste kan tussen verskillende oggendaktiwiteite kies soos bergfietsry of voetslaanroetes en selfs teikenskiet. Treeferns Trout Lodge is die ideale wegbreek vir die hele gesin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Deel 3 van Vlakfontein Plaas, Deel 232JT, Dullstroom, 1100, Mpumalanga
- Gaste dink Treeferns Trout Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Elandsvallei Mpumalanga
- Kapasiteit: 37 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 3 van Vlakfontein Plaas, Deel 232JT, Dullstroom, 1100, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang