Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treelands Estate

Op die Nippertjie-aanbod 25% af

Kry 25% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Ingwenya-straat (Van Riebeeck-straat) & Ligwalagwala-straat (Blokland-straat), Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 190 R893 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Treelands Estate is sentraal in die historiese deel die dorpie Dullstroom in Mpumalanga geleë. Dit is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die tuin by Treelands Estate spog met 'n verskeidenheid blomme, skaars rooibeukbome, 'n groot grasperk en ander pragtige flora. Elke eenheid het 'n kaggel, platskerm-TV met DStv, gratis, onbeperkte WiFi en selfsorggeriewe.

Veilige parkeerplek word voorsien en gaste kan dorp toe stap om die restaurant en winkels te besoek en die plaaslike inwoners te ontmoet. Kom klim op jou fiets of trek jou stapskoene en ervaar die ouwêreldse bekoring van Dullstroom.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 209 resensies vir Treelands Estate
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Caj Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 345

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hoek van Ingwenya-straat (Van Riebeeck-straat) & Ligwalagwala-straat (Blokland-straat), Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Treelands Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 190
R1 190 R893
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 190
R1 190 R893
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Ingwenya-straat (Van Riebeeck-straat) & Ligwalagwala-straat (Blokland-straat), Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyYWMzZDI1LTJlYTctNDhhNS04NmFmLTBlNjYwOWNkMWQ0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 190 nouVanaf R893 per nag, vir 2 mense 209 5 1 4 Cnr Ingwenya St (Van Riebeeck St) & Ligwalagwala St (Blokland St) Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.414897607532 30.103805477524
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang