Treetops Holiday Home Near Kruger Park
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Cheetah-weg 1521-1522, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Treetops Holiday Home is in Marloth Park geleë, 'n wildreservaat en vakansiedorp aan die oewer van die Krokodilrivier. Hiér wei diere, soos die koedoe, sebra, kameelperd, blouwildebees, njala, rooibok, vlakvark en volstruis, sommer so tussen die eenhede op die 3000 ha perseel.
Die omgewing is privaat en rustig, en gerieflike selfsorgverblyf word in 'n ruim vierslaapkamerhuis gebied. Die 1 kamer is op die boonste verdieping geleë en het 'n knus sitarea. Daar is vliegskermmure wat die gevoels skep dat mens reg in die natuur is. Die 3 slaapkamers op die onderste verdiepingen die leefarea het lugversorging. Daar is ook dakwaaiers in elk kamer. Daar is 2 badkamers met toilette, wasbakke en storte, sowel as 'n oopplan-kombuis wat ten volle toegerus is met wasgoedgeriewe. Die huis beskik ook oor 'n sitkamer met 'n TV en sekere DStv-kanale. Daar is 'n ruim buite-area met 'n eetkamertafel en sitplek vir 8 gaste, asook braaigeriewe, 'n plonspoel, en 'n boma met vuurmaakplek. Verder is daar ook gratis onbeperkte WiFi en privaat parkeerplek op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom het ook 'n omskakelaar wat die inpak van beurtkrag verminder.
In Marloth Park sal gaste verskeie wildspesies raakloop, soos die kameelperd, koedoe, rooibok, wildebees, vlakvark, bosbok, duiker en meer as 300 voëlspesies. Die Crocodile Bridge Gate-ingang na die Krugerwildtuin is sowat 17 km vanaf Marloth Park. Daar kan gaste aan daguitstappies deelneem of begeleide toere of staptoere in die Krugerwildtuin geniet. Daar is ook begeleide toere en staptoere in Marloth park waar gaste oor die geskiedenis van Marloth Park en die omliggend en omgewing kan leer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marja Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Cheetah-weg 1521-1522, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Treetops Holiday Home Near Kruger Park het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Cheetah-weg 1521-1522, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang