Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chic Studio On Kloof

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 5 Jun 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 60, Gardens, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 R1 088 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chic Studio On Kloof is 'n pragtige selfsorgateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Kloofstraat in Gardens, Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n enkelreisiger, 'n paartjie of toeriste wat die pragtige Moederstad wil verken.

Dié oopplan-ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, Nespresso-masjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Langs die sitarea is 'n etenstafel.

Die kompleks het 'n pragtige tuin en is stapafstand vanaf baie winkels en restaurante. Dit is ook net 'n hanetreetjie vanaf Breëstraat, die sakekern, die Waterfront, Kampsbaai, Tafelberg en Leeukop.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Chic Studio On Kloof
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Candy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Kloofstraat 60, Gardens, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chic Studio On Kloof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
R1 450 R1 088
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 450
R1 450 R1 088
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 60, Gardens, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79908d1cbf7860e11ba796b5a8619065f550f0f7705c5f110be4512246603118f01b962e428b66a5a0fb509040a75093a849?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 088 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 60 Kloof Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.930865911234 18.409789773155
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem