Trianon Farm
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trianon Plaas, Boesmanskop, 9951, Vrystaat
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Trianon Farm bied gerieflike plaasverblyf in Boesmanskop in die Vrystaat, tussen Wepener en Zastron, 150 km suidoos van Bloemfontein. Gaste kan gaan bergfietsry, visvang, stap, die natuur geniet en selfs die bedrywighede van die plaas ervaar, soos skaapskeer en die geboorte van lammetjies.
Die plaashuis is in 1912 gebou en spog met antiekmeubels, 'n ou houtvloer en 'n hoë plafon. Die gastekamer is in die hoofplaashuis geleë en het slaapplek vir 4 gaste op 'n gemaklike dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Gaste het toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
'n Heerlike gekookte, plaasstyl-ontbyt word soggens in die eetkamer bedien.
Die vriendelike gashere, Janke en Tina, sal hul bes doen om seker te maak gaste het 'n onvergeetlike tyd op die plaas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Trianon Plaas, Boesmanskop, 9951, Vrystaat
- Gaste dink Trianon Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trianon Plaas, Boesmanskop, 9951, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang