Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Troutways Private Retreat

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Hein Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 54

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 54 resensies vir Troutways Private Retreat
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anne Marie R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne Marie R

Heerlik!

Dit was heerlik - ons is opgegradeer na die groter huis omdat die Troutways Private Retreat se yskas nie gewerk het nie - dit was 'n lekker verrassing! Heerlike braai onder dak en pragtige uitsig op die berge en dam.

Hester B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B

Practical, well thought out accommodation. Host is professional, wonderful views.

The accommodation at Troutways is so practical. There is wood for the braai, pet friendly, the host is wonderful. The boere seep is wonderful. All the kitchen utensils that you would need are available. We enjoyed our stay.

Willie F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie F

Gerieflike verblyf met mooi uitsig op 'n plaas.

Heerlik gebly. Toegangspad bietjie rowwe grondpad, maar net so 500m.

Df K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Df K

Stil en rustig gewees!

Was baie lekker gewees by Troutways!

Paul V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Stil, rustig, ontspannend, met alles wat mens nodig het.

Ons het heerlik oorgebly by Troutways. Die eenheid het alles wat nodig is vir 'n ontspanne kuier, en was besonder netjies en skoon. Die omgewing is pragtig en rustig, doodstil (mens hoor net die voëltjies) en daar is baie stapplek (en 'n berg om te klim). Ons het nie by alles uitgekom nie, maar sal weer gaan om die berg aan te pak. Die grondpad na Troutways is goed en mens kan regtig met enige kar soontoe ry. Hoogs aanbeveel!

Aileen L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aileen L

Kinders het dit gelief daar - ons het dit geniet daar en sal weer gaan.

Baie lekker, alles wat jy nodig het.

Kylie M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kylie M

It is not often we get accommodation where the host is so helpful from before your stay.

Hein and his staff have exceeded our expectations of hosting! From the word go, he was helpful and accommodating! Fishing was great and the space is spectacular. Waterval Boven itself is run down, but there is so much more to see around the area! Thank you Troutways for having us!

Fanie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie B

Lekker.

Dit was baie lekker en die plek was mooi skoon.

Troutways Private Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Hein

Troutways Private Retreat
Lizette V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette V

Baie rustige plek met mooi uitsig.

Geen ontvangs of WiFi. Die houthuis kort bietjie aandag. Nie regtig baie vir kinders om te doen nie, en daar is nie uitgewysde staproetes nie. Die uitsig is baie mooi. Dit is 'n rustige omgewing. Die houthuis het nie eens 'n slot om die deur in die aand toe te sluit nie, net 'n hakkie. Andersins het ons baie lekker gebly.

Troutways Private Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, Lizette. Ek is nie seker hoekom ons beoordeel word oor sel ontvangs nie, maar ons waardeer die kritiek. Ons slaap met oop deure en vensters hier en besef nie altyd hoe ander mense se persepsies van sekuriteit ons beïnvloed nie.

Troutways Private Retreat
Maryna S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maryna S

Rustig.

Met aankoms kon die eienaar nie ons bespreking bevestig nie en moes dorp toe ry vir 'n sein om seker te maak dat die eenheid wat ons bespreek het, beskikbaar was, weens die afwesigheid van selfoonopvangs op die plaas. Dit het 'n mens verleë en ongemaklik laat voel omdat ons moes verduidelik deur wie ons bespreek het en wanneer. Die bespreking was al maande vantevore gemaak. Die eenheid waarin ons gebly het, was 'n ruim huis met 'n groot stoep en 'n pragtige uitsig oor 'n dam en berge, maar kort aandag veral aan die kombuiswasbak en die braai op die stoep wat lek as dit reën. Daar was geen skoonmaakdiens vir die 5 dae wat ons daar was nie, en daar was ook nie voorsiening gemaak vir 'n mop, ekstra toiletpapier, vuilgoedsakke, of skoonmaakmiddels nie, behalwe 'n bietjie Sunlight Liquid nie. Ons moes die stoep self afspuit en skoonmaak met 'n tuinslang en besem. Ek beveel nie aan dat 'n lae voertuig die instansie besoek nie, veral as dit reën nie. Dit is troeteldiervriendelik, maar sorg dat jou diere behandel word vir bosluise voor jy gaan. Ek beveel die verblyf aan omdat die plek reg by die Homestead is en 'n uitsig oor 'n plaaswerf het. Neem ook genoeg spuitgoed vir vlieë saam.

Christine J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine J

Stil wegbreek in die berge.

Ons het vreeslik lekker gebly, die huis was tussen die berge met die mooiste uitsigte en soveel stilte. Opvangs was baie min maar dis juis die doel van die vakansie.

Martie W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie W

Dit is so pragtig met omringende berge en die skoon lug, so rustig.

Dit is 'n heerlike wegbreek. Ons het net een nag oorgebly, maar was spyt toe ons moes vertrek. Ons moes langer gebly het. Daar is 'n lieflike braai-area met baie hout en 'n klein ou stofie waarin jy vuur kan maak. Dit is 'n lekker gesellige plekkie.

Francois & Yolandi B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois & Yolandi B

Mooiste rusplek.

Rus en vrede in die mooiste natuurskoon en heerlike vlieghengel!

Anita W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita W

Baie rustig.

Sal weer gaan vir die rustigheid.

Denver R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver R

A magical stay - so much more to do and see than I expected. I love Troutways!

Troutways has so many magical treasures that must be discovered and explored. We hiked up the mountain early in the morning to watch the sunrise. The views were truly spectacular and breathtaking. We waded through the stream barefoot, we drank the crystal-clear spring water, took in the picturesque trout dams and enjoyed the serene mountainous atmosphere with the sounds of nature surrounding us. I highly recommend Troutways, Hein was a very welcoming and amazing host. All the workers were also very welcoming and assisted with anything we needed. We stayed in the Rainbow lodge, and everything was neat, tidy and well-stocked in terms of cookware and utensils. They even provided us with firewood for our braai! There is a gravel road leading up to the property for about 1km – best for 4X4s or SUVs (a sedan will struggle a bit). Try to get the load shedding schedule for the area beforehand (the unit has a gas cooker, which was quite handy). All in all, it was peaceful and we will definitely visit again.

Troutways Private Retreat se terugvoer

Thank you kindly for the great review Denver. I need to compliment you and your lovely wife for being such easygoing guests.
We'd love to host you again in the near future.
Warm regards
Hein

Troutways Private Retreat
Pieter L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L

Rustige mooi omgewing.

Baie lekker gebly, pragtige omgewing.

Bruce L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce L

Comfortable stay in a peaceful setting.

Unit was clean and fresh, bedding and towels were great quality and beds/furniture was comfortable. They should, however, say in their listing that the road is not suitable for a car, even small SUVs struggle, at least that way you are prepared.

Troutways Private Retreat se terugvoer

Hi Bruce,
We thank you for spending time with us; we appreciate your business and appreciate the rating you gave us.
We are currently busy fixing the roads on our property after the wettest year we've ever had.
Warm regards,
Hein

Troutways Private Retreat
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Brett P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Brett P

Beautiful setting.

Lovely accommodation on a working farm with beautiful surroundings.

George H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George H

Pragtige ligging.

Vriendelike personeel, pragtige ligging en veilige omgewing.

Troutways Private Retreat se terugvoer

Gelukkig is 99% van ons besoekers tevrede- daar sal altyd 'n uitsondering wees.

Troutways Private Retreat
Igna D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Igna D

Rustige, netjiese verblyf.

Die area is pragtig en rustig, mens vergeet bietjie van die wereld. Personeel was vriendelik en ons versoeke is vinnig hanteer. Die huis is goed toegerus en gemaklik. Ons het baie lekker gekuier en hoop om julle weer te sien!

Heleen V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V

Wow! Ons het so lekker gebly en gekuier!

Die plaas is pragtig. Die lodge is baie mooi netjies en skoon. Ons kon nie vir 'n lekkerder kuierplek oor Kersfees gevra het nie.

Martin B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B

Peaceful. Scenic. Tranquil. Restorative.

A beautiful, quiet setting. A place where the family can pull together. Hikes are slow, and easy. Walks are gentle. The pool is refreshing. Nature surrounds and abounds, without interfering.

Anne Marie R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne Marie R

Awsome.

It was absolutely fantastic, nice road to travel. Nice house with everything you will need. I can just suggest a kettle that you can boil water of the gas stove please.

Elsa V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa V

Pragtige, rustige omgewing.

Die log cabin kort 'n bietjie aandag. Dit sou gaaf wees om voor die tyd te weet daar word nie koffie, tee, sepies of sjampoe verskaf nie. Maar gelukkig is die dorp naby. Nietemin 'n pragtige plek waar mens kan rus en ontspan.

Eduan P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eduan P

Heerlik, stil en rustig.

Baie netjies, meer as genoeg geriewe.

Christian H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christian H

Baie goeie ligging en dinge om te doen maar verblyf nie op standaard nie.

Waarde vir geld is ook nie daar nie. Sou verwag skoonmaak word ingesluit vir die prys.

Line G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Line G

Plek van rus en herlaai.

Ons het heerlik gebly op hierdie pragtige, netjiese plaas. Is vriendelik gegroet met die aankoms. Die natuurskoon het gesorg vir 'n ideale kuierplek saam met familie en afskakel van die gejaagdheid. Dit is een van daardie plekke wat in mens se hart kruip en moeilik was om te verlaat.

Troutways Private Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ons waardeer dit opreg en is dankbaar vir julle ondersteuning.
Beste groete
Hein

Troutways Private Retreat
Ian L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian L

Wonderlik!

Dit was heerlik om in die natuur te ontspan. Dankie Hein vir die fly fishing lesse!

Troutways Private Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering asook julle keuse om by ons the kom kuier, ons waaardeer dit opreg. Die groot visse wag nog...
Beste,
Hein

Troutways Private Retreat
Robert M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Robert M

Nice and peaceful.

Beautiful location with nice walks.

Edwin L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edwin L

Super venue - in the mountain.

The name Troutways is a misnomer. My son and I stayed for 3 nights and never even saw a trout. We are fairly experienced in fly fishing, having fished in many areas of SA.

Justice S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justice S

Fantasties vir familie.

Vriendelike diens, cabin was goed uitgerus, en onmoontlik mooi. Ons mis klaar die 2 hondtjies, skêr en seuntjie.

Leon V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Skoonheid Stil, Rustig

Baie netjies, goed toegerus ongelooflike stilte

Elmarie J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie J

Baie mooi omgewing - puik staproetes!

Die verblyf en akkommodasie was uitstekend. Die personeel was uiters vriendelik en behulpsaam. Maar wat die beste was, is die fantastiese roetes wat mens te voet kan aandurf op die perseel en omgewing. Dit was een van die beste "verrassings" in 2020.

Sunelle S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle S

Wonderlike uitrus naweek.

Baie lekker gebly, vriendelike gasheer. Ons honde het dit baie geniet. Pragtige floreldamme en natuur om te stap.

Heidi V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Loved the spacious house, fireplace, warm feather duvets and lovely linens.

Considering it was a last minute booking we were pleasantly surprised at the lovely home we walked into. An enormous spacious farmhouse with a well-equipped kitchen and open dining area. Lovely furnishings and fireplace in the lounge with DStv, played card games around a roaring fire each night and best of all the comfortable firm beds with beautiful linen, warm feather duvets and additional soft blankets. Thank you to the hosts who were close enough for queries but never intrusive. We loved our long weekend exploring the area.

Troutways Private Retreat se terugvoer

HI Heidi,
Thank you kindly for the wonderful review, it is highly appreciated. We hope to welcome you back soon.
Kind regards,
Hein

Troutways Private Retreat
Bennie K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie K

Ontspannende, rustige atmosfeer.

Wat 'n lekker weggesteekte juweel. Net die plek om te ontspan. Ons het dit terdeë geniet. Sal definitief weer kom. Brian, Ronel en Hein, baie dankie. Julle gasvryheid is shanana.

Eugene B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene B

Baie rustig en mooi opgepaste plek.

Huis wat ons in gebly het was wonderlik, skoon en netjies. Visvang was wonderlik en het dit baie geniet. Daar is ook mooi na ons kyk gedurende ons verblyf. Al probleem wat ons ondervind het was die harde masiek en vuurwerke wat geskiet is deur die mense wat lans ons gebly het. So iets hoort nie toegelaat to word by Troutways nie. Of dit opgeneem is met hulle is ek nie seker nie, maar wou nie onnodig moeilikheid veroorsaak nie.

Frank R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank R

Al te lekker.

Die plekkie is regtig mooi, skoon en netjies. Dit was regtig aangenaam om daar te bly. Nou nie 'n forel gevang nie, maar net die lekker ontspan was genoeg. Negatief: Waterval Boven dorp is 'n absolute nes en het ons verskriklik afgesit. Ek sal weer by Troutways Private Retreat afsaal. Dankie vir al julle hulp.

Zelda D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D

Troutways is vir seker hoe dit in die hemel lyk ... ongelooflik mooi!

Die mees ongelooflikste mooi plek. Asemrowende natuurskoon. My honde het lekker baljaar op die plaas en ook die water baie geniet. Die houthuis waarin ek gebly is stunning en goed toegerus. Baie skoon en netjies en lieflike linne en handdoeke. Angie en Dennis was baie vriendelik en behulpsaam. Opbouende kritiek/kommentaar: die braaiplekkie by die houthuis sit op 'n effense "awkward" plek. Nie baie privaat nie en die grond rondom is baie ongelyk, wat dit moeilik maak om gemaklik om die vuur te sit. 'n Sement slab daar sal help! Baie braaihout, als was great!

Faeeza M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Faeeza M

Lovely getaway, placed in a calm, tranquil setting.

Wonderful experience and an affordable getaway.

Chris B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Pragtig en baie lekker gekuier!

Besonderse plek! Die plek is pragtig. Dis so lekker en mens kan regtig net ontspan. Die visvang was besonders goed en ek sal enige dag van die week terug gaan!

Wilma K - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma K

Rustigheid hier bring jou nader aan jou skepper.

Troutways is 'n juweel wat ons weer en weer sal besoek. Ons het die naweek van 13 tot 15 Februarie 2015 tuis gegaan in die Rainbow-huis, die rustigste een van die vier, was dit nie vir die besoek aan die damme nie sou ons geen ander mense gesien het nie. Alles wat jy nodig het is daar en die huis is skoon en die bed en linne is topklas. My man het dit geniet om daar vir Forel te hengel, het verskeie byte gehad en ook twee baie mooi Forelle gevang. Troutways, jy sien ons gou weer.

Arnold V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold V

Goed!

Rainbow chalet is netjies en skoon en goed toegerus om self kos te maak. Die groot dubbelbed in die een kamer het baie lekker geslaap. Altwee kamers is met sy eie stort verbind wat ook baie lekker was. Ek het nog nooit forel probeer vang nie al het ek 'n kort les by een van my vriende gekry. Daar is honderde klein "trout fingerlings" in die damme, maar die vis wou maar net nie byt nie. Ek het darem twee klein kurpers gevang wat ek teruggegooi het. Verder is die plaas besig om mooi in stand gehou te word. Die stilte en heuwels het nog meer bekoor met skoon lug en rustigheid. Daar is vier damme wat goed onderhou word. Dit is net bietjie modderig op die walle waar 'n ou probeer visvang. Houtplatforms sal hierdie situasie regstel.

Martie Z - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie Z

Absolute rustigheid in 'n beeldskone omgewing.

Ons het ten alle tye baie veilig gevoel en kon met gemak die plaas asook die omgewing verken. Die kothuis was gemaklik, voldoende toegerus met goeie beddens en skoon linne en handdoeke. Die kombuis is eenvoudig, maar voldoende toegerus. Daar is verskillende plaasdiere wat vrylik op die grasperke rondbeweeg en die ervaring net nog beter maak. As jy hunker na rus vir jou siel, is Troutways jou bestemming. Ek beveel dit enige tyd aan.

Lynn G - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn G

'n Asemrowende uitsig en so rustig.

Ideaal vir 'n vinnige wegbreek van die besige stadslewe. Maklik om te vind. Baie gemaklike en goed toegeruste eenhede. Die bestuurder en eienaar was daar en hulle was baie "hands on" en het gereeld kom kyk of alles reg is en of ons iets nodig het. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Liezel N - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel N

Baie rustig en privaat.

Baie rustig as jy rus nodig het. Mooi natuurskoon. Akkommodasie is baie skoon en netjies. Die nabygeleë dorpies is egter klein en bied min vir die toeris. Daar is geen kafee of winkel op die perseel nie.

Hanlie W - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hanlie W

'n Baie rustige omgewing; die huis was baie netjies en skoon.

Ons het die tyd daarso baie geniet. Dit was baie rustig en in 'n mooi omgewing. Die huis was skoon, netjies en alles wat nodig is, was daar. Die plek is baie gerieflik. Dankie vir die gasvryheid.

Edward V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edward V

The Log cabin was clean and neat

Staff was very helpful and the fishing in the area was good. Retreat had a complete kitchen and DSTV.

Hanri S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hanri S

'n Lekker rustige area met heerlike stilte.

Dit was 'n heerlike rustige naweek saam met goeie vriende in 'n pragtige omgewing.

Vernon V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vernon V

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Hannelie V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Baie oulik toegerus, rustige atmosfeer, mooi omgewing en vriendelike ontvangs.

Die pad na Troutways Private Retreat is nie baie vriendelik nie, al word jy gewaarsku vang dit jou onkant. Gelukkig verander dit vinnig as jy eers aankom, want dit is baie oulik toegerus, met 'n rustige atmosfeer, in 'n mooi omgewing en met 'n vriendelike ontvangs. Dit is skoon en netjies. Ons sal enige tyd dit aan ander aanbeveel. Dankie.

Johan S - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S

Lekker!

Dankie. Die plek, log cabin en die oggendmis was mooi. 'n TV sou nice gewees het en 'n paar dingetjies het gekort. Daar was geen rakkies of seepbakkies in die stort nie en geen spieël in badkamer nie. Hoewel ons nie gebraai het nie, dink ek 'n geboude braaiplek is 'n moet vir toekomstige tevrede besoekers. Mooibly!

Phillip S - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Phillip S

Het die verblyf baie geniet.

Sal baie graag weer van die blyplek gebruik wil maak in die toekoms.

Vanaf R920
R920 R613
per nag, vir 2 mense
Vanaf R920
R920 R613
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Troutways-plaas, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7adb627fbed998c63da6905de5815d8acbc185c43a61148f34ea4419d4afbfa79cccf218f68ee58c46f21c2693147379016?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R920 nouVanaf R613 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Troutways Farm Waterval Boven 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.66582059396 30.342017412186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang