Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Troutways Private Retreat

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Troutways-plaas, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Vanaf R920 R613 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Troutways Private Retreat is 'n kunsvlieghengel-venue 2 km vanaf Waterval Boven in Mpumalanga. Die oord het reënboogforelle in 4 stil waters, geleë in 'n vallei tussen die berge op die oostelike platorand.

Verblyf bestaan uit 4 selfsorg-eenhede beskikbaar, twee 4-slaapkamer-eenhede en twee 2-slaapkamer-eenhede. Die eenhede is volledig toegerus en alle beddens is óf enkel- óf koninggrootte-beddens.

Die plaas is baie rustig met oorgenoeg voëllewe, 'n bok of hasie kan af en toe snags gesien word en Jakkals roepe word gereeld gehoor. Hulle bied kunsvlieghengel vir reënboogforel sowel as baarshengel op 'n naburige plaas.

Vir die avontuurlustiges is daar rotsklim, abseil, staproetes, en bergfietsryroetes en 'n swembad. Daar is plaasdiere om mee om te gaan.

Snags kan jy paddas, krieke en die wind hoor, die sterre is ongelooflik aangesien daar geen besoedeling is nie. Die water op die plaas kom van bergfonteine, gaste is welkom om bietjie huis toe te neem.

Die toevlugsoord is troeteldiervriendelik.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Anne Marie R
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Dit was heerlik - ons is opgegradeer na die groter huis omdat die Troutways Private Retreat se yskas nie gewerk het nie - dit was 'n lekker v...
Sien meer
Mei 2024
Hester B
Saam met lewensmaat
5.0
Practical, well thought out accommodation. Host is professional, wonderful views. The accommodation at Troutways is so practical. There...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Willie F
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike verblyf met mooi uitsig op 'n plaas. Heerlik gebly. Toegangspad bietjie rowwe grondpad, maar net so 500m.
Mrt 2024
Df K
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustig gewees! Was baie lekker gewees by Troutways!
Feb 2024
Paul V
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, rustig, ontspannend, met alles wat mens nodig het. Ons het heerlik oorgebly by Troutways. Die eenheid het alles wat nodig is vir 'n ontspanne ku...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Hein Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 59

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Troutways-plaas, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Gaste dink Troutways Private Retreat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Elandsvallei Mpumalanga
Vanaf R920
R920 R613
per nag, vir 2 mense
Vanaf R920
R920 R613
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Troutways-plaas, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7adb627fbed998c63da6905de5815d8acbc185c43a61148f34ea4419d4afbfa79cccf218f68ee58c46f21c2693147379016?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R920 nouVanaf R613 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 Troutways Farm Waterval Boven 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.66582059396 30.342017412186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang