Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Truksvy

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Truksvy
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Truksvy is 'n losstaande eenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n waaier, verwarmer, 'n TV(OVHD) en 'n braai-area in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Daar is braaigeriewe maar gaste ook kookkos vooraf versoek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Sonneblom
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Sonneblom het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne word voorsien. die kombuisie het 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe, asook tuisgebakte lekkernye. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n waaier, verwarmer, 'n TV(OVHD) en 'n braai-area in. 'n Haardroër en strykyster is op versoek beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Daar is braaigeriewe maar gaste ook kookkos vooraf versoek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasiestraat 3, Soutpan, 9356, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiYzQ2NWYzLTAwMzEtNGNkMC04NmQ5LWE2ZjVkYTViMjcxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 3 Stasie Street Soutpan 9356 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.721438 26.065212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang