Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

T&S Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellis-weg 9, Melvern, Queensburgh, 4055, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

T&S Cottage is 'n bekoorlike kothuis op die eienaar se perseel wat selfsorgverblyf in Queensburgh, KwaZulu-Natal bied. Die ideale opsie vir 'n paartjie-wegbreek of 'n klein gesin.

Die lugversorgde kothuis het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Boonop is daar 'n dubbelslaapbank vir ekstra slaapplek. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, ketel, 2-plaat gasstoof, asook eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei die sitkamer, gemeubileer met gemaklike rusbanke, 'n slim-TV met Netflix & Showmax, tesame met gratis WiFi-geriewe.

Buite het gaste toegang tot 'n oerwoudgimnasium, en boma-area, asook 'n braai-area met meer buitesitplek, die perfekte plek vir skemerkelkies. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied. Die eiendom word deur kringtelevisie gemonitor, het volledige elektriese heinings rondom, en bied 24-uur gewapende reaksie met paniekknoppies. Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Ellis-weg 9, Melvern, Queensburgh, 4055, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellis-weg 9, Melvern, Queensburgh, 4055, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0287bdfde4b4ed3c0de438fa50e8584dd7b22f7104fe7aaa5d0c5d8e06ba4a4673582c938978943ad02a9584762b4f5bce84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 9 Ellis road Melvern 4055 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.8768058 30.9258088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang