Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tsitsikamma Garden Chalet

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darnell-straat 77, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tsitsikamma Garden Chalet is in Tsitsikamma tussen die berge en die see. Dit bied ’n pragtige woud en is ’n lieflike wegbreek vir ’n paartjie.

Knysna Loerie bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor ’n gekombineerde leefarea met ’n kombuisie en ’n slaaparea. Die eenheid het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met ’n induksiestoof, yskassie, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid het ook ’n slaapbank.

Die Bosloerie-chalet is 'n meer luukse chalet wat slaapplek bied aan 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed, TV en 'n badkamer met 'n dubbelstort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n oond, stoof en mikrogolfoond toegerus.

Buite is daar ’n onderdakstoep wat uitsigte op die berge bied en braaigeriewe het.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Elza F
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly. Die huisie was skoon en netjies en toegerus met alles. Baie lekker gebly. Skoon en netjies.
Jul 2024
Dirk J
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, aangenaam en goeie herindering. Dit was heerlik! So 'n rustige omgewing. Ons gasvrou was so vriendelik. Selfs die hond "Spike" ('n volgroeide ...
Sien meer
Jul 2024
Esther B
Saam met lewensmaat
5.0
Ruim, skoon en baie netjies. Ons was aangenaam verras met die verblyf - baie skoon en netjies. Lieflike stort!
Jul 2024
Carla G
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Absolutely wonderful. Just what we needed, and our hostess was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Barry M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly, kon alle aktiwiteite doen soos beplan. Baie netjiese privaat chalet, binne loopafstand van Tsitsikamma Village en al die aktiwiteite. N...
Sien meer
Mar 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Martitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Darnell-straat 77, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tsitsikamma Garden Chalet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darnell-straat 77, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a288c199060544d9ef05e54bdbfe97f12c79c7797678ff767939b57bf48a2c0e07c1c56e164b9917b634ca85e10f6db5eec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 77 Darnell Street Stormsrivier 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.971761231054 23.880392349034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang