Tswenyane Kruger Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crocodile-weg 246, Marlothpark, Malelane, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R6 200 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Tswenyane Kruger Lodge is in Marloth Park geleë en bied selfsorgverblyf wat die beste van twee wêrelde kombineer - 'n lieflike uitsig oor die Krokodilrivier en die rustige rustigheid van die woud op die rivieroewer.
Dié lodge het slaapplek vir tot 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Vier van die slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens, terwyl een slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank het. Die beddens kan op versoek as 2 enkelbeddens gerangskik word. Elke kamer is toegerus met 'n en suite-badkamer wat 'n bad, stort, toilet en wasbak insluit.
Die ruim oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, induksieplaat, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met 8 stoele waar gaste hul etes saam kan geniet. Die leefarea is ingerig met twee gemaklike rusbanke. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeure lei na die stoep, wat toegerus is met buitemeubels en 2 kaggels. Trappe vanaf die stoep lei af na die patio, waar gaste 'n vuurmaakplek en braaigeriewe kan geniet. Gaste kan in die swembad afkoel terwyl hulle die pragtige uitsigte oor die rivier geniet, asook die besoekende sebras, vlakvarke en wildsbokke. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 24-uur sekuriteit is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
LINDA Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Crocodile-weg 246, Marlothpark, Malelane, 1321, Mpumalanga
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crocodile-weg 246, Marlothpark, Malelane, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang