T&T Thiart Fisherman's Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Hemelhoogstraat 10, Kersbosstrand, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
T&T Thiart Fisherman's Cottage is 'n ruim selfsorg-gesinskothuis wat 250 m van Kersbosstrand, die veiligste strand by Dwarskersbos, geleë is. Dwarskersbos is 2 ure se ry van Kaapstad af en naby klein dorpies soos Paternoster, Elandsbaai en Velddrif. Besoekers kan swem, voëlkyk, stap en visvang en daar is gholfklubs, kroeë en restaurante.
Die kothuis bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan kombuis, eet- en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 volledige badkamers met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n stoof en oond, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei. Daar is 'n waskamer met 'n yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het twee etenstafels met sitplek vir 4 gaste by elkeen en 'n ingeboude binnebraai. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar
Buite is daar 'n onderdakstoep met meubels en braaigeriewe. 'n Dubbel-toesluitmotorhuis is beskikbaar en daar is veilige omheinde parkeerplek vir ekstra motors of sleepwaentjies.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Hemelhoogstraat 10, Kersbosstrand, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Dwarskersbos Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Hemelhoogstraat 10, Kersbosstrand, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang