Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tugela Mouth Resort

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Tessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 37 resensies vir Tugela Mouth Resort
Netheid
3.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.6/5
Elizna G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna G

Ontspanne.

Kamp plekke mooi uit gele met braaiers, genoeg ablusie blokke.

Annelize P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize P

Waarde vir geld.

Sal definitief terugkom. Lekker naby die see. Badkamers word elke dag skoongemaak. Vriendelike diens.

Alan K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan K

Excellent.

Excellent location. Fishing experience was wonderful. Looking forward to coming back.

Anna-marie B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie B

Lekker boomryke rusplek.

Lekker plek. Kort aandag, maar ek sien hulle maak reg. Ek dink daar kort bietjie reëls, want sommige kampers het gedink die plek behoort aan hulle. Grootste probleem was kommunikasie. Kantoor se telnr wys nie op die web nie. Die nr wat bestaan is die eienaar s'n, en sy is in die Kaap. En sy antwoord eers as sy tyd kry.

Betricia L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Betricia L

Well situated, clean facilities.

It's a well situated camping resort. It's a bit out of date but has everything you need. Very clean bathrooms, friendly staff that cleans bathrooms every day.

Anne T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anne T

Omgewing goed, oor kort baie aandag.

Oud en baie afgeleef.

Elsje V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje V

Ons het baie lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly en my dogtertjie het dit vreeslik geniet. Baie rustige atmosfeer en vriendelike diens.

Megan D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Megan D

Poor customer service and poor value for money.

Not impressive at all.

Shannon G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Shannon G

Absolutely terrible!

We had an absolutely horrible stay. The house was disgusting. Very dirty. Everything was outdated and the manager was not friendly or helpful at all. The place was infested with bugs and was not safe at all. We also didn't have a sea view as promised. The bathroom mats and basic things were disgusting. Toilet was dirty. Old panties and waste in the cupboards. Mold everywhere. Stains on our bedding. Very old and uncomfortable beds. Broken and old kitchen equipment. We will never go back again! Absolutely nothing like the photos we saw when booking.

Trishan J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trishan J

Relaxing.

Fun with 2 pools, friendly owners.

Tracy G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy G

It was really great staff were pleasant and cabin was spotless.

Very satisfied with our accommodation.

Charmaine S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine S

Lekker naby aan die see.

Die diens was goed. In die winter moet 'n mens net jou eie kombers saamneem.

Therine K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Therine K

Was daar vir besigheid.

Dankie, was aangenaam. Was wel vir besigheid daar, maar dis 'n rustige atmosfeer, en lekker as mens wil weg kom van alles.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Christo K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Christo K

Not pleasant but staff great.

Mould on walls, not clean, water leaks.

Skalk P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Skalk P

Ok.

Cabin waar ons in was was vuil, en swak geonderhou, kodes van die agterste hek word uitgegee aan seekant en mense kom in soos hulle wil, gemeenskap maak elke aand hard musiek net buite oord aan seekant, eetgerei onvolledig en word nie vervang nie.

Gordon M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gordon M

Okay.

Lots wrong. Kitchen facilities extremely poor. Kitchen equipment extremely poor (items missing). Not enough to cater for a large family. Bedroom mattress shockingly poor quality. House requires a lot of maintenance. Front fence grass needs to be cut and area kept. Braai place too small. Boma by pool in a terrible state of affairs. Games room needs to be cleaned and kept as well as the equipment. The place has potential by buying from management and owners is urgently required. Ultimately we way overpaid for this place. WiFI didn't work half the time and poor reception.

Riette V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riette V

Relaxed, comfortable and calm.

Relaxed atmosphere, friendly people and casual feel. Beautiful beaches and prestine nature.

Angelique S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S

Chilled, friendly, clean and convenient.

The accommodation is pretty basic, but we had everything we needed. The pools are clean and the place is pretty well-cared for. The resort was fairly quiet which suited us nicely, and the beach is just a stone's throw away. The only thing we didn't like was that the nearby carpark got a bit noisy on Saturday pm, but there's not much they could do about that as it's a public space. However, we felt secure inside and met some great people. Will definitely come back.

Tugela Mouth Resort se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons sien uit na julle volgende besoek.
Tugela Mouth Resort Bestuur

Tugela Mouth Resort
Hendrik O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik O

Baie lekker en rustig.

Net bietjie teleurgesteld in die advertering. Dit sê dat daar ’n speletjieskamer is, wat nie daar is nie. Die winkel was glad nie oop die hele naweek lank nie.

Piet S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S

Nat gereën.

Gasvrye en vriendelike ontvangs.

Grizelda L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Grizelda L

Was baie lekker en stil. Ry net baie rond vir goed en is nie swem-seestrand nie.

Stil, natuurmooi en eenvoudige plek. Swembaddens en oord mooi/skoon veral een net voor jy uitloop strand toe. Ons Embassy-chalet met basiese goed toegerus. Glo my, niks fancy. Maar dis oukei, het nie veel meer nodig nie. Toe ons daar aankom was daar bietjie van 'n mufreuk binne, maar maak paar vensters oop en hou fan aan vir lekker koeler lug/ventilasie, dan is dit sorted. Ek sal net aanraai dat die oorde dalk 'n tipe sif/grid aan vensters sit sodat vensters oopgelos kan word deur die dag vir vars lug (plek word vinnig bedompig) en rustigheid te hê oor apies wat rondhang. Oulik, maar ja. Daar is glad nie 'n swemstrand nie. Oord is meer vir visvangfamilies bedoel. Maar jy kan lekker loop strandlangs 'n groot entjie tot by riviermond. Mens ry net baie rond. Nie veel in Tugela te doen nie. Moes uitry bv. na swemstrande (Dolphin Coast/Umdloti). Soms partytjie die locals op vakansiedae daar naby, maar andersins is die geraas net tot korte duur nou en dan. Verder rustig. Baie geniet. Vat goed saam om te doen as jy nie baie wil rondry nie. Ontvangsdame is regtig baie oulik en behulpsaam. Mense wat oord bestuur baie vriendelik.

Darnay G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Darnay G

The unit we stayed in lacked cleanliness.

Bedding smelly. Pool not 100% clean. Needs a bit of paint and varnish and a good clean scrub. Place should be aired out before guests arrive. Management was pleasant and sought out our laundry quickly. Thanks.

Vida W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Vida W

Vuil plek.

Die plek se cutlery en beddegoed was vuil.

Henriette G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Henriette G

Pateties.

Moes kussings koop, was uiters vuil en stukkend gebyt deur bedluise, het 4 dae vroeër gegaan en wou nie langer bly.

Rosemary K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary K

It was spectacular.

The directions are straight forward. It's good for people from the city needing to relax.

Tugela Mouth Resort se terugvoer

Thank you for the awesome feedback.

Tugela Mouth Resort
Elize L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize L

Baie aangenaam.

Rustig en stil. Goed vir ouer garde. Nie veel om te doen vir tieners en jongmense nie.

Pamela N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pamela N

It was okay.

Nothing fancy. It's not a luxurious, but it was fit for us because we were there to have fun.

Trudie R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie R

Beautiful uitsig en wonderlike atmosfeer.

Sal keer op keer bespreek.

Trudie R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie R

Wonderlike tydjie.

Gasvry en veilige verblyf.

Anna D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna D

Very nice.

Nice place to stay for a holiday to rest.

Delien M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delien M

Fantastic.

First time visit and we loved it, considering booking for December. A special thanks to the lady in the tuck shop, what a friendly and helpful person. 10 stars for her.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties.

Eerste keer besoek en ons was mal daaroor, dink daaraan om vir Desember te bespreek. 'n Spesiale dankie aan die dame in die snoepie, wat 'n vriendelike en hulpvaardige persoon. 10 sterre vir haar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Babie D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Babie D

Rustige atmosfeer en verblyf was gerieflik.

Als was netjies en inboek was vinnig. Die speelarea was 'n verrassing vir die kinders en afstand na die strand was veilig en vinnig. Sal beslis weer gaan.

Gerhard V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard V

Nie kindervriendelik nie. Geen wasgoedlyne nie en betaal by wasmasjien en droër R100 'n keer.

Plek is baie goed geleë en kliëntediens is goed. Plek is egter afgerem en nie kindervriendelik nie. Kinderspeletjieskamer is baie sleg. Meer gemik op vissermanne. Plek kan doen met opknapping (muf op dak, verf lyk sleg en oor die algemeen afgeleef).

Swazi N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Swazi N

We had great stay, beautiful sea view, good service, affordable prices.

We enjoyed our stay, friendly service, place close to beach, beautiful sea view, affordable prices, we were offered a bigger place, for our own convenience, owners are so great!

Hannes H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes H

Baie oulik en skoon.

Goeie werk, Maruis en span.

Juan V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Juan V

Relaxing.

Die enigste ding wat werklik gepla het is dat daar nie 'n ordentlike winkel naby is nie anders. Verder het ons dit geniet.

Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 166 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N2, Tugea Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeIGZrlYhZWoT9I6hwpc3xiOgWukxGLrThFFLt6OHINjdRKf5eJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 37 5 1 4 Off the N2 Tugea Mouth 4492 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.21679024043 31.506959795952
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang