Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tugela Mouth Resort

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.1
Veiligheid
3.8
Elizna G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Ontspanne. Kamp plekke mooi uit gele met braaiers, genoeg ablusie blokke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Waarde vir geld. Sal definitief terugkom. Lekker naby die see. Badkamers word elke dag skoongemaak. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Excellent. Excellent location. Fishing experience was wonderful. Looking forward to coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Lekker boomryke rusplek. Lekker plek. Kort aandag, maar ek sien hulle maak reg. Ek dink daar kort bietjie reëls, want sommige kampers het gedink die plek behoort aan hulle. Grootste probleem was kommunikasie. Kantoor se telnr wys nie op die web nie. Die nr wat bestaan is die eienaar s'n, en sy is in die Kaap. En sy antwoord eers as sy tyd kry.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betricia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Well situated, clean facilities. It's a well situated camping resort. It's a bit out of date but has everything you need. Very clean bathrooms, friendly staff that cleans bathrooms every day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anne T
Lang verblyf
3.2
Jan 2024

Omgewing goed, oor kort baie aandag. Oud en baie afgeleef.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Elsje V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Okt 2023

Ons het baie lekker gebly! Ons het baie lekker gebly en my dogtertjie het dit vreeslik geniet. Baie rustige atmosfeer en vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Megan D
Lang verblyf
1.0
Jan 2023

Poor customer service and poor value for money. Not impressive at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Shannon G
Lang verblyf
1.0
Jan 2023

Absolutely terrible! We had an absolutely horrible stay. The house was disgusting. Very dirty. Everything was outdated and the manager was not friendly or helpful at all. The place was infested with bugs and was not safe at all. We also didn't have a sea view as promised. The bathroom mats and basic things were disgusting. Toilet was dirty. Old panties and waste in the cupboards. Mold everywhere. Stains on our bedding. Very old and uncomfortable beds. Broken and old kitchen equipment. We will never go back again! Absolutely nothing like the photos we saw when booking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Trishan J
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Relaxing. Fun with 2 pools, friendly owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Tessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 166 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N2, Tugea Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeIGZrlYhZWoT9I6hwpc3xiOgWukxGLrThFFLt6OHINjdRKf5eJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 37 5 1 4 Off the N2 Tugea Mouth 4492 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.21679024043 31.506959795952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang