Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grietjie Privaat Natuurreservaat, Phalaborwa, 1389, Limpopo
- Vanaf R12 000 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge is 'n privaat Groot 5 selfsorg-lodge in die Balule Natuurreservaat en is deel van die Groter Kruger Wildtuin. Die verblyf sluit 2 begeleide wildritte per dag in. Tulani Manor verskaf ook die additionele opsie aan gaste om 2 etes per dag (ontbyt en aandete) te bespreek. Hierdie opsie sluit ook koffie, tee en ligte peuselhappies in voor elke wildsrit.
Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste en het 6 en suite-slaapkamers met lugversorging. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 2 slaapkamers met 2 driekwartbeddens in elk. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Al die ander en suite-badkamers het 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, ysmasjien, koffiemasjien, mikrogolf, stoof, oond en 'n skottelgoedwasser toegerus. Ekstra geriewe sluit 'n braai-area, swembad 'n TV met DStv in. Daar is veilige parkeerplek op die perseel en hout word verskaf. Die huis word daagliks skoongemaak en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan swem, wildritte, bospieknieks en wildkyk op die natuurreservaat geniet. Nabygeleë besienswaardighede sluit Grietjie Natuurreservaat, die Krugerwildtuin, Hans Merensky Gholfklub en Olifantsrivier in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Grietjie Privaat Natuurreservaat, Phalaborwa, 1389, Limpopo
- Gaste dink Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Phalaborwa Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grietjie Privaat Natuurreservaat, Phalaborwa, 1389, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang