Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Turquoise Breeze Ocean Villa

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeff's Place 25, Pearlbaai, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 R3 250 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Turquoise Breeze Ocean Villa bied selfsorgverblyf en is in die kusdorpie Yzerfontein geleë. Hierdie vakansiehuis bied 'n rustige ontspanne wegbreek van die stadslewe.

Dié dubbelverdieping-vakansiehuis het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad; die tweede slaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het twee driekwartgrootte beddens, hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer. Daar is 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders in die studeerkamer, en die vierde slaapkamer is onder en het twee driekwartgrootte beddens en is gekoppel aan die motorhuis.

Die ruim oopplan-kombuis bevat moderne toebehore en benodigdhede, insluitend 'n Italiaanse oond en 'n Nespresso-koffiemasjien. Daar is 'n wasarea met 'n wasmasjien, droër en kleredroograk. Die aangrensende leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na die binnebraai-area. Gratis WiFi-internet word ook in die huis voorsien.

Boonop het die huis 'n dubbelmotorhuis vir 2 motors om in te parkeer. Die eiendom is ideaal geleë naby 'n supermark, koffiewinkel en die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet met bidet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Turquoise Breeze Ocean Villa
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Jeff's Place 25, Pearlbaai, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Turquoise Breeze Ocean Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 000
R5 000 R3 250
per nag, vir 10 mense
Vanaf R5 000
R5 000 R3 250
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeff's Place 25, Pearlbaai, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97thATmgW8sY3FxFP6zdT2NQg6y0TpGtW3KZbPkrZwag8l4FS6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 000 nouVanaf R3 250 per nag, vir 10 mense 7 5 1 5 25 Jeff's Place Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.366986550002 18.16998924687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang