Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Turquoise View Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies


Netheid
3.5
Ligging
3.1
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.6
Veiligheid
3.6
Gavin R
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Was good but. It was quite clean and very affordable, which suited me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Philip
Turquoise View Guesthouse
Thank you for staying with us and we are glad you had a pleasant stay.

Maryna B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Vriendelik ontvang en verblyf was positief. Stil area. Die feit dat die verblyf nie deur beurtkrag geaffekteer word nie, is positief. Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig en gaan uit haar pad om verblyf 'n positiewe ervaring te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nontuthuzelo M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

The service was good, the room was clean, and the staff is always there to assist. Very comfortable and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie D
Kort verblyf
4.2
Jun 2024

Rustig. Ja, dit was gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Philip
Turquoise View Guesthouse
Dankie dat jy gekies het om by ons te bly.

Morgan N
1 nag
2.4
Mrt 2024

1970 motel. Dit was nie sleg nie. Maar baie basies en effe vuil - muf. Geen stoel. Geen koffiebekers nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ruan B
1 nag
3.4
Mei 2021

Aanvaarbaar. Ek moes gaan vir 'n kursus. So het net oornagplek nodig gehad. Die plek was goed genoeg vir 'n oornag opsie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
2.8
Jan 2020

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Adri R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2018

Die omgewing is in 'n woongebied maar gastehuis was heel ordentelik. Ek persoonlik sal nie weer van hulle dienste gebruik maak nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elbe B
1 nag
2.4
Feb 2018

Middelmatig. Ek kon twee keer nie by die hek inkom nie, want daar was niemand by ontvangs nie. Moes bel en vra dat iemand kom oopmaak. Die area nie van die die beste nie. As 'n persoon eers in die kamer kom is dit aangenaam.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
1.0
Mrt 2018

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turquoise-straat 24, Mineralia, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0MDNhMWU3LWQ2MWQtNDg0Zi04NjJhLTczM2UzYjNkNzc5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 16 5 1 4 24 Turquoise Street Mineralia 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.794428923243 29.467540220721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang