Turtle Bay Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pelikaanstraat 95, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 694 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Turtle Bay Lodge is in die pragtige dorpie, St. Lucia, aan KwaZulu-Natal se kus geleë en bied die ideale strand- en boswegbreek. Dit het 'n swembad en 'n skemerkelkiekroeg.
Verblyf is beskikbaar in 7 slaapkamers. Die tariewe sluit ontbyt in en gaste het toegang tot 'n kombuis wat ten volle toegerus is, braaigeriewe en 'n pizza-oond. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Die luukse kamers het ook stoepe met 'n uitsig oor die swembad.
Al die slaapkamers kan saam bespreek word om as 'n vakansiehuis vir familie en vriende te dien. Daar is ook oorgenoeg parkeerplek.
Diepseehengelaars sal bly wees om te verneem dat die gashere 'n sporthengelboot met 'n gerieflike kajuit en 'n mikrogolf het. Verskeie ander doendinge soos perdry, seekoei-safari's en bos- en strandsafari's kan in die omtrek geniet word. Doendinge kan ook deur die gasheer gereël word.
St. Lucia vorm deel van 'n Wêrelderfenisgebied, een van die grootste vleilande ter wêreld en is die tuiste van 'n verstommende verskeidenheid wildspesies. Die lodge is net 1 km van die vleiland af en is stapafstand vanaf die middedorp en 2,5 km van die strand en die Isimangaliso Vleilandpark af. Die dorp het verskeie restaurante en winkels vir gaste se gerief.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jan & Fiona Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Pelikaanstraat 95, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Turtle Bay Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pelikaanstraat 95, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang