Turtle Creek Self-catering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bisset-straat 31, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Turtle Creek Self-catering is 'n vakansiehuis in Umkomaas. Hierdie eiendom is 'n paar minute van die rivier en die strand af geleë.
Dié volledig gemeubileerde huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed, en die tweede kamer is ingerig met 3 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n oond met 'n stoof, 'n mikrogolfoond en ander toebehore om te gebruik.
Die aangrensende sitkamer het 'n TV vir mediavermaak. Die leefarea lei na die agterplaas, wat 'n kaggel het vir gaste om te gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter afstandbeheerde hekke.
Turtle Creek Self-catering is ook naby Umkomaas Gholfklub, SCUBA-duiksentrums, mikroligte vliegveld, restaurante en die treinstasie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Connie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Bisset-straat 31, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Turtle Creek Self-catering het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Umkomaas Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bisset-straat 31, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang