Tuskers Bush Lodge
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R104, Ou Rustenburg-pad, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tuskers Bush Lodge is reg langs die Elephant Sanctuary in Hartbeespoort geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in luukse kamers wat net 'n entjie van die olifantstalle af geleë is. Gaste is welkom om die rus en vrede te geniet wat die bosveld bied.
Die lodge bied 6 luukse kamers, en 'n gemeenskaplike patio en dek-area wat oor die swembad en die bos uitkyk. Die lodge is eksklusief en intiem, en kan altesaam 12 gaste akkommodeer. Alle kamers is smaakvol versier en het en suite-badkamers en lugversorging. Gesinne, en kinders van alle ouderdomme is welkom.
Daar is 'n verskeidenheid restaurante in die area om van te kies. Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit The Elephant Interaction Program en olifant-rugry in, asook die aaptoere by die Monkey Sanctuary wat langs die Elephant Sanctuary geleë is. The Elephant Sanctuary bied daagliks ervarings, toere en programme aan, en gaste word aangemoedig om hul toere te bespreek. Elke heiligdom het verskillende tydgleuwe, en dit verskil effens.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tuskers Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R104, Ou Rustenburg-pad, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink Tuskers Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R104, Ou Rustenburg-pad, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang