Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twee Mossies Herberg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Hannes S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie huislik. Bekostigbare verblyf. Verwelkoming en ontbyt puik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Was welcomed in a very friendly manner. Will definitely go there again. Nice place. Feels like home. Friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Vriendelik en gasvry op sy beste. Dit voel soos huis - tuiste weg van die huis af - die warm vriendelikheid van die eienaars het ons baie beïndruk. Sal beslis weer van hul instansie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aniel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Gerieflik, gemaklik, stil en stemmig. Net wat ons nodig gehad het van die mal wêreld se geraas. 'n Lekker huis weg van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edrich S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2022

Vriendelik, veilig en gemaklik. Die plek is waarde vir geld en alles wat jy benodig, veral as jy baie besig is. Dit is lieflik om buite op die stoep te sit en jou werk in vrede af te kan handel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2022

Kamer is skoon. Ons het nie ontbyt ontvang die volgende oggend nie. Ek kon net ruik dat die kamer lank toegestaan het, die kamer het bietjie bedompig geruik.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Max N
1 nag Saam met vriende
3.0
Mei 2022

Ons het gemaklik geslaap. Die fasiliteite is aangrensend tot die woonhuis en het 'n gemeenskaplike kombuis waar die eienaar se items die yskas volstaan en nie ruimte laat vir jou eie goed nie. Kitskoffie word voorsien sonder vars melk. Toiletgeriewe in die kamer het geen afskortings nie en dit beteken dat jou medereisiger uit die kamer moet gaan voordat die toilet gebruik kan word. (Of wag jou beurt af vir die gemeenskaplike badkamer) Geen TV in die kamer nie. Geen buiteligte by die area waar voertuie geparkeer word nie. Ek het al vir goedkoper by ander plekke oornag wat baie beter geriewe het. Die kerrie en reis was smaaklik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Apr 2022

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Gugulethu M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Wonderful place for resting after a long day. We were in Standerton for a conference and the place was wonderful and offered comfortable bed after a long day. Tannie Germarie was very friendly and even packed us lovely lunch boxes for the day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Rustig en veilig. Gasvrou was baie vriendelik en uit haar pad gegaan om ons te akkomodeer. Baie netjies en veilig geleë ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Germarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landaustraat 13, Meyerville, Standerton, 2430, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa023c8ea2a9ad58c9bf6f9440333194b1acdc5fb2f0586a8a291b98c1e181ef99dc6631f3d8bdbd43ccdb0c8fa1a5c69bab0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 43 5 1 5 13 Landau Street Meyerville 2430 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.974855 29.256374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang