Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twee Palms Selfsorg Woonstelle

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neethlingstraat 303, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Twee Palms Selfsorg Woonstelle bied bekostigbare selfsorgverblyf in die klein dorpie, Kakamas. Hierdie dorp skuil aan die oewers van die Oranjerivier en bied 'n ontspannende wegbreek tussen die wingerde en plase.

Daar is verblyf is 10 losstaande eenhede en elkeen het sy eie parkeerplek. Die eenhede is toegerus vir basiese selfsorg-behoeftes en het ook 'n TV met die DStv EasyView-pakket en lugversorging.

Daar is gemeenskaplike braaigeriewe en gratis WiFi op die perseel beskikbaar.

Gaste kan 'n besoek aflê aan die Augrabies-waterval Nasionale Park wat naby geleë is en spog met asemrowende uitkykpunte van die waterval. Gaste kan ook voetslaan, bergfietsry en die warmwaterbronne in die area besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Yolandi Handford H
Saam met lewensmaat
5.0
Kort maar lekker. Het 'n wonderlike gebly, uitstekende.
Sep 2024
Kobus B
Gesin met klein kinders
5.0
Loved every minute of our time spent there! Thank you! Beautiful, well-equipped and clean chalet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Lynette E
5.0
Heerlik gerus. Sal vir seker weer by julle oorslaap. Ronel was baie vriendelik en ons het dadelik by die hek kom help.
Sep 2024
Wilma V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en sal die plek beslis aanbeveel. Ons het heerlik gebly. Kon afskakel van Gauteng se gewoel, want dit was so rustig daar. Die eenheid het alles...
Sien meer
Sep 2024
Hubré S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar tuisgaan. Wat 'n aangename ervaring, oulike en goed toegeruste plekkie. Ons het goeie diens ontvang.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Neethlingstraat 303, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Gaste dink Twee Palms Selfsorg Woonstelle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neethlingstraat 303, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1808d16b7789b17599bfdb7d44d6b85a445090396e7b65a676db84f17a29482f9287be162e2b611af628c7bbedd7db630b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 303 Neethling Street Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.765783 20.615998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang