Twilight Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ferdinandstraat 12, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Twilight Cottage is 'n perfekte plek om 'n blaaskans te neem van die gewoel van die stadslewe. Ons is aan die rand van Plettenbergbaai geleë en bied jou ideale verblyf vir jou wegbreek. Dit is naby genoeg geleë om met die gebeure van Plettenbergbaai verbind te word, maar nie te naby dat jy steeds jou welverdiende rus en vrede kan geniet nie.
Dié oopplan-tuinkothuis bied gerieflike slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens, badkamer en kombuisie. Alle linne, badhanddoeke en sommige toiletware word voorsien. Die ruim badkamer het 'n losstaande bad, aparte stort asook 'n buitestort om af te spoel van daardie luilekker dag op die strand. Die aparte kombuisie is volledig toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, yskas-vrieskas-kombinasie, ketel, broodrooster en mikrogolfoond. Ander geriewe sluit 'n platskerm-plasma-TV met 'n volledige DStv-boeket, gratis draadlose internettoegang en tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Ekstra aparte slaapkamer is beskikbaar met 'n dubbelbed indien daar 6 gaste is.
Die kothuis maak oop op 'n dek met braaigeriewe en 'n tuin vir jou kinders om te geniet. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 'n voertuig en sleepwa.
Besienswaardighede in die area sluit Blouvlagstrande, branderplankry, walviskyk, jetski, swem met die robbe, voetslaanroetes, vierwielmotorfietsroetes, perdry en vele meer in.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kathi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Ferdinandstraat 12, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Twilight Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ferdinandstraat 12, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang