Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Astoni Guest Lodge Twins

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 76 resensies vir Astoni Guest Lodge Twins
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Laurika A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika A

Baie netjies. Als wat jy nodig het. Veilig. Vriendelike diens.

Sien sterre.

Lelanie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie V

Ons het lekker gebly, was rustig en ontspanne, skoon, netjies en veilig.

Ons as gesin was meer as tevrede met ons verblyf. Dit is 'n baie mooi, netjiese en veilige gastehuis. Ons sal beslis weer daar gaan bly en as iemand vra sal ek die plek aanbeveel. Anton was baie vriendelik. Baie dankie, Anton. Ons sal beslis weer kom oorbly.

Paul O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul O

Aangenaam.

Ons het die kort tydjie baie geniet en sal weer daar tuis gaan.

Gerrie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie B

Goeie en vriendelike mense, beslis 'n aanwins vir lekkebly.

Goeie more, my verblyf vir die 10 dae was absoluut die geld werd, stil, rustige omgewing, sal beslis weer daar wil bly, skoonmaak van die eenheid, wasgoeddienste en vriendelikheid van die eienaar en sy vrou kan 'n mens nie beskryf nie, lanklaas sulke goeie gasvryheid gesien en gekry. Dankie aan jou en wat sulke mooi gebaar tot ons gehad het en die vriendelike paartjie wat julle is, hou dit so.

Anton D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton D

Gerieflik & netjies!

Als wat jy nodig het vir 'n aand of twee se verblyf. Dis baie netjies en gerieflik. Het die stort geniet! Die kamer se deure sukkel net bietjie om oop en toe te maak. Anton was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het die aandete by Farm 'n Sea wat hy voorgestel het, baie geniet.

Clinton G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Clinton G

Nie aangenaam gewees nie, a.g.v. baie hitte en die lugversorger wat nie gewerk het nie.

Die lugversorger het nie gewerk nie. Die eienaar het gesê hy sal daarna kyk, maar niks gedoen nie. Die matrasse is baie deurgelê en raas as mens beweeg.

Astoni Guest Lodge Twins se terugvoer

Goeie dag, Clinton

Hoop alles gaan goed.

Dankie vir jou boodskap en terugvoer.

Ons het dadelik gaan kyk en gehoor die 2, 3/4 beddens maak geraas. Na verdere ondersoek het ons gesien die base van die 2 beddens is gebreek, heel waarskynlik a.g.v. kinders wat voorheen op die beddens gespring het (aangesien dit 'n familiekamer is). Ons het die matrasse getoets en hulle is nog 100%, die beste kwaliteit wat daar is. Die base van die 2 beddens is herstel en alles is nou weer mooi stil.

Ons het ook die lugversorger getoets en dit het reg gewerk, die lugversorgers in die kamers is nie gekoppel aan die solar systeem nie, aangesien dit geheel en al te veel krag trek, so dit is direk gekoppel aan die munisipale krag. Daardie aand was daar 'n krag onderbreking in die hele dorp, en die rede hoekom dit nie gewerk het nie.

Groete,

Anton

Astoni Guest Lodge Twins
Adele V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Vriendelike en behulpsame aangename ervaring.

Ons het 'n laat bespreking gemaak en kon dadelik gehelp word. Die fasiliteite is van die hoogste standaarde, netjies en veilig. Ons oornagverblyf was baie aangenaam. Ons beveel die verblyf definitief aan. Doen so voort.

Liezel J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel J

Netjies, skoon, gerieflik en mooi.

Ons het baie lekker gebly.

Gaamongwe B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaamongwe B

Pleasant stay.

It was a pleasant surprise to note that the lodge is even more impressive and beautiful than what was advertised. The owner was amazing, he made sure that we were taken care of throughout our stay.

Benita T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita T

Great stay.

Friendly host and clean room.

Natanya D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natanya D

Kamer was super netjies en skoon. Vriendelike mense. Sal verseker die gastehuis aanbeveel.

Kamer was mooi skoongemaak elke dag. Het baie lekker gebly.

Hanlie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie B

Uitstekend

Kamers super netjies en skoon. Beddens slaap wonderlik. Ligging baie goed naby alles. Sal beslis weer daar oorslaap. Anton en sy vrou baie vriendelik en spontaan.

Cecelia B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia B

Ongelooflike, lieflike, baie skoon akkommodasie.

Nege heerlike rusdae geniet. Ons travel baie, het lanklaas so lodge ervaar. Perfekte diens, wonderlike eienaars. Ons dogter uit Australië het genoem dat dit voel soos vriende. Sy het natuurlik ook die swembad sommer baie geniet. Dankie, Anton en Madelein.

Pierre D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D

Gerieflik en gemaklik.

Ek kan nie uitgepraat raak oor hoe vriendelik Anton ons ontvang het nie. Daar was niks uit plek nie, als was netjies en skoon. Ons het inligting gekry oor wat om te doen en waar om te eet. Die swembad was uit die boeke op 'n warm dag. Plek is maklik om te vind ook.

Elzanne J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne J

Baie lekker en rustige gastehuis.

Ons het vreeslik lekker gekuier die naweek. Die kamer was ongelooflik mooi, netjies en die gasvryheid was 'n baie lekker ervaring!

Segoane S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Segoane S

Our stay was so good.

We received a warm wellcome from the owner. Free wifi and no loadshedding.

Jh C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jh C

Uitstekende verblyf.

Skoon, netjies, modern en veilig.

Lyn G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn G

Clean, safe, good facilities, pet friendly.

Our daughter was rowing and had to launch inside the Emerald Casino, so the location was excellent - 800 meters away. Our room had a king-size bed which one seldom gets - yay! Our 2 small dogs were very welcome. Only spent one night so did not use the outside braai and pool facilities but they looked good. The restaurant recommendation by the host turned out to be an excellent option for a delicious burger meal. Good security and privacy as we had the place to ourselves.

Tiffany F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiffany F

An overnight stay at a gorgeous place. We were looking for a place to relax before my birthday and it felt as if we were away on holiday.

The owner is super nice and chilled. Place is stunning and so clean. Place has everything you need.

Hardus K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus K

Gesellig.

Lieflike kamer om in te slaap, met 'n lieflike atmosfeer.

Jarita K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarita K

Baie lekker gekuier.

Die kamer was lekker groot en baie modern. Anton was baie gaaf en behulpsaam. Die gastehuis se ligging is naby aan lekker winkels en restaurante. Ek sal Twins Self-Catering sterk aanbeveel.

Elsabe D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe D

Pragtige kamer, lekker gebly.

Dankie Anton, het lekker gebly.

Phillip P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip P

Had an awesome experience.

Very prompt and friendly reception by owner with an amazing hospitality.

Anschen D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anschen D

Ons het net een nag oorgeslaap. Geriewe was baie gerieflik en het met gemoedsrus geslaap.

Kan nie iets meer sê nie. Het net vir 8 ure oornag. Ontvangs en gasvryheid was baie goed en inligting om in en uit kompleks te beweeg was baie duidelik.

Riyaadh H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riyaadh H

Clean and enjoyable.

Nice welcome and felt safe.

Patricia M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia M

Home away from home.

Clean and private, and very peaceful.

Themba N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Themba N

It was a very wonderful and peaceful stay.

Twins Self-Catering Accommodation is getting a 5-star review from me. We thoroughly enjoyed our stay there with my wife. The place is super clean, the internet is excellent, it is quiet, good for resting. The deco is very modern, neat and well looked after. The host is very welcoming and running the place very professionally. I would recommend it to anyone.

Jane Paballo M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane Paballo M

Amazing. Home away from home.

The place was very neat and my kids enjoyed the swimming pool. Anton, the host was very welcoming. He stays at the lodge, but they know how to give guests privacy. The best stay ever.

Janine V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine V

Swemgala.

Ons was vriendelik ontvang, kamer was mooi skoon en eienaar was baie vriendelik en behulpsaam - sal weer daar gaan bly dankie.

Henna N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henna N

Twins is sterk aan te beveel.

Netjies. Gerieflik. Mooi omgewing. Vriendelike eienaars.

Charlene P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene P

Uitstekend

Sal weer daar slaap. Waarde vir geld. Goeie ligging.

Duncan L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan L

Vriendelik. Luuks. Gemaklik.

Die kamer was nuus en modern uitgerig. Die badkamer lyk fantasties met die klipteëls en die strotkop laat jou voel of jy onder 'n waterval staan. Die blyplek is op 'n ander vlak van hoë kwalitiet, maar die gasheer is wat die spesiaal maak en voel jy en weet jy dat jou belange na gekyk word.

Hilda S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda S

Uitstekende waarde vir geld.

Dit is 'n pragtige, skoon en goed ingerigte plek met goeie diens. Een van die min plekke waar jy ten minste 'n kragprop naby die spieël kry!

Tanya V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Lekker plek vir oornag verblyf.

Die kamer was heerlik. Die parkeerarea was vir my bietjie klein, maar ek het reggekom!

Michelle D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Highly recommended.

We had an enjoyable and comfortable overnight stay. The units are clean, neat and tastefully decorated. Anton was an exceptional host and went the extra mile for us. Thank you very much.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hoogs aanbeveel.

Dit was lekker en 'n gemaklike oornag. Die eenhede is skoon, netjies en smaakvol versier. Anton was 'n uitstekende gasheer en het moeite vir ons gedoen. Baie dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rene H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H

Veilig, rustig en stil!

Baie veilige gastehuis met vriendelike mense. Netjiese skoon akkommodasie. Word ten sterkste aanbeveel.

Annelize Engela H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize Engela H

Een van die beste gastehuise waar ons nog gebly het!

Die gastehuis was perfek geleë vir ons, naby aan alles wat nodig is. Baie netjies en skoon, baie gerieflik en voel soos huis weg van die huis. Baie lekker gerieflike buite braai onder lapa wat tot gaste se beskikking is, jy hoef nie net in die kamer te wees nie. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam, dame wat skoonmaak ken haar storie en is ook baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly en baie veilig gevoel. Ons sal verseker weer daar gaan bly as ons in daardie omgewing is. Baie dankie Anton, vir 'n baie goeie ervaring. Alles lyk presies soos op die foto's, geen verrassings nie.

Katlego M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katlego M

Twins Guest House was a home away from home, we felt comfortable and welcomed.

A heartfelt thank you to Twins Self-Catering Accommodation in Vanderbijlpark for their hospitality. Anton, the owner deserves a ‘Bells’ for running such a wonderful, clean, tidy and welcoming self-catering guest house. We were treated like VVIPs, he allowed us to check in earlier and leave later than the agreed times. Most importantly he trusted us with his place. We really enjoyed our stay and will be definitely going back very soon.

Katya A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Katya A

Lovely accommodation.

Friendly host, clean place, a home away from home.

Amanda B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Wat 'n wonderlikke plekkie. Baie netjies, skoon en vriendelike diens. Sal die plekkie beslis weer gebruik.

Sien sterre.

Annari N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annari N

Vriendelike diens. Buitengewoon skoon en netjies.

Ons was hartlik welkom geheet deur Anton, die eienaar. Hy het seker gemaak dat ons presies weet hoe alles werk. Dit was 'n heerlike bederf om daar tuis te gaan en ek kan die plek hoog aanbeveel.

Marko C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marko C

Baie netjies en die diens is van topgehalte.

Anton die eienaar is baie bedagsaam en help graag met enige iets, maak nie saak hoe laat of wat dit is nie.

Hanzo S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanzo S

Room was clean and spacious.

I would definitely use Twins again. The facilities are good and the room was a very good size. The owners are very accommodating to your needs.

Heidi B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi B

Kommervry en gerieflik.

Gasheer het uit sy pad gegaan om ons tydjie daar so gemaklik en gerieflik te maak. Die kamers is netjies, gerieflik en skoon.

Lydia M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia M

The guesthouse is on point. Very neat and the hospitality was amazing.

100%. Amazing and excellent.

Kelly E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly E

Neat, clean, well-maintained, beautiful, and excellent service.

See stars.

Helgard B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helgard B

Vreeslik lekker.

Dit is 'n baie aangename plek. En baie rustig as jy wil wegkom van die gejaagdheid van die besige stadslewe. Dis definitief waarde vir geld.

Adele B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Puik, veilige skoon verblyf.

Die gastehuis is puik, pynlik skoon en netjies. Is welkom geheet deur eienaar self. Het altyd veilig en welkom gevoel.

Jude N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jude N

Will be returning very soon with my wife and child.

I have liked everything about the place, most especially the security, quiet environment and the owner of the guest House is a very friendly and honest person.

Eben L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben L

Skoon en baie netjies.

Dit was baie skoon en netjies, alles is mooi uitgelê, alles is aan gedink bv. warm komberse, heater ens.

Dirk C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk C

Baie gerieflik.

Netjiese en gemaklike akkommodasie wat naby winkels geleë is en maklik toeganklik is.

Sheila M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila M

It's a beautiful, nice place.

Nice and it's beautiful. Not far from the casino and the shops.

Marti F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marti F

Alles was puik, gerieflik en baie netjies.

Alles is puik. Baie dankie. Keurig, modern en stylvol. Alles wat benodig word. Ek sal verseker die woord versprei en weer kom kuier. Hierdie swembad is tops.

Chane C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane C

Baie lekker en mooi!

Dit is 'n baie mooi plekkie, is mal oor dit gewees, dit is 'n baie mooi kamer en baie veilig. Ek was beïndruk oor dat die huis met 'n kode oopmaak. Die eienaar is ook baie vriendelik gewees, sal beslis weer soontoe gaan!

Poppy K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Poppy K

Safe, clean, friendly, nice and cool, quiet place for a VIP.

I really enjoyed my stay and I didn't want to wake up the next morning.

Zelda V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V

Baie netjies en goed toegerus.

Baie vriendelik, hulpvaardig en netjies!

Adelize R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelize R

Waarde vir geld.

Baie netjies en gerieflik, baie goeie waarde vir geld. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar bly.

Elizabeth K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth K

Baie mooi plek, baie goeie diens!

Ons was baie beïndruk met die plek en diens. Sal dit altyd aanbeveel. Goeie mense!

Carmine N - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmine N

Voel soos 'n tweede huis.

Ek het baie lekker gebly en sal regtig die plek aanbeveel. Baie vriendelike en hulpvaardige mense wat jou sommer onmiddellik tuis laat voel. Ek gaan definitief in die toekoms van die plek gebruik maak. Veiligheid, netheid en gerieflikheid is vir my baie belangrik en ek was baie gelukkig en tevrede in al die opsigte. Geen slegte kommentaar of aanbevelings nie, want alles was perfek.

Christa L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L

Baie netjies en gerieflike verblyf.

Baie vriendelike eienaar, en netjiese gerieflike verblyf.

Malinda R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda R

Skoon netjies, stil, eienaar behulpsaam.

Die eienaar was behulpsaam met inligting oor die omgewing, kamer was goed toegerus en skoon. Verwarmertjie kan dalk help. Bed was warm met die elektriese kombers.

Linda K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K

Great stay.

We were treated like king and queen. Anton was so friendly and flexible. He arranged for a divine breakfast for us. We really enjoyed our stay.

Cora L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora L

Wonderlik! Pragtige plek en gawe gasheer/vrou.

Alles was net perfek! Dis 'n pragtige plek en ek het baie veilig gevoel.

Linda J - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda J

Rustig, skoon en ek het vrou-alleen veilig gevoel.

Sien gerus die sterre

Sarah N - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah N

It was a nice and lovely place. It's a top of the range guest house, very welcoming - more than a hotel .We will definitely come back. It was great.

It was really nice. We enjoyed it. Thanks to friendly Antony. That guest house is top of the range, 5 star.

Anna K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna K

Baie netjiese en skoon verblyf.

Dis gemaklik en waarde vir geld.

Melanie R - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie R

Heerlik, privaat en veilig.

Ek sal enige tyd met vrymoedigheid hulle aanbeveel. Die plek kan deur 'n ring getrek word en het meer veilig daar gevoel as by ons eie huis.

Ingrid W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid W

We had a great time in a beautiful, clean and professional establishment.

The owner made things easy for us from booking till the end of our stay. The rooms were lovely, the area was quiet and close to many places we wanted to visit. I would definitely go back again.

Waldt H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Waldt H

Netjies en vriendelik.

Ons het een aand oornag vir 'n troue in die omgewing. Die blyplek was baie netjies, maklik toeganklik laat in die aand en die gasheer was ook baie vriendelik.

Madiba M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madiba M

Beautiful, clean and a quiet accomodation in a safe environment.

Excellent for a small family as well. Close enough to all the necessary amenities.

Lanitza B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanitza B

Vreeslik lekker, skoon en SO mooi!

Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Dis super-netjies en mooi by julle en ons sal vir seker weer kom en julle hoogs aanbeveel. Baie dankie, dit was elke sent werd.

Elsie S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S

Great place, very neat and comfortable!

My friends and myself had a great time at Twins Self-Catering Accommodation. The people are very friendly and the place is in perfect condition. No complaints whatsoever. Thank you for a great and comfortable stay!

Gerhard S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Fantasties!

Definitief waarde vir geld. Alles is van die beste gehalte en die diens was uit die boonste rakke. Eie ingang is baie gerieflik. Sal enige iemand aanbeveel om van Twins gebruik te maak.

Abraham V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham V

Twins bied stylvolle akkommodasie gerugsteun deur voortreflike diens teen 'n billike prys.

Ons is hartlik deur die eienaar ontvang. Hy het die sekuriteitstelsel wat met selfone beheer word aan ons verduidelik. Ons het daarna soomloos daarvan gebruik gemaak. Die kamer getuig van puik smaak. Die kombuis wat met die ander eenheid gedeel word, is funksioneel toegerus. Hoewel ons nie van die swembad, lapa of braaigeriewe gebruik gemaak het nie, was dit pynlik netjies. Die gastehuis is 'n hanetreetjie van die casino en die rivier.

Heinrich V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V

Dit was baie aangenaam en ek sal enige tyd weer gaan.

Dit was baie aangenaam. Veral die gasvryheid van Anton en die moeite wat daar vir ekstra versoeke gemaak is. Baie dankie!

Danet D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danet D

'n Baie rustige en skoon blyplek.

Wil ook net vir Anton baie dankie sê vir sy gasvryheid en dat hy so vinnig was om ons te laat omdraai omdat ons van ons waardevolle items daar vergeet het. Baie dankie - ek sal definitief mense aanbeveel om daar te gaan oorslaap.

Vanaf
Vanaf R1 075
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 075
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beefwood-straat 70, SE 3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA349dcf72abd3635e2496769f07d4c0ec36e59985b3ac136220111e076fd33c465edf15431e54c38316e0ee931decd957abff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 70 Beefwood Road SE 3 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.738381408189 27.853996304299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang