Twitchers
Beskrywing
Hierdie losstaande kothuis is ideaal vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Hierdie kothuis het ook 'n knus leefarea met 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuisie lei na 'n etenstafel met sitplek vir 3 en 'n sitarea met gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n privaat tuin met 'n tafel en stoele. Hierdie kothuis is op die rand van 'n woud en geen oop vure word toegelaat nie. Daar is wel 'n gasbraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die grondpad na die kampeerplek kan uitdagend raak wanneer dit reën, so dit is vir kampeerwaens geskik, maar nie vir karavane nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R533, Robbers-pas, 15 km vanaf Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga