Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Two Oceans

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topaz 20, San Michel, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Two Oceans is 'n asemrowende, helder en lugtige selfsorg-vakansievilla wat met 'n pragtige uitsig oor die hele kuslyn en op die welige groen van die berge spog. Dit is in die hartjie van Noordhoek geleë en die ideale opsie vir 'n rustige wegbreek saam met familie en vriende aangesien hierdie villa 'n see-uitsig in die verte het.

Hierdie villa bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n enkelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Alle slaapkamers is op die tweede verdieping.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n sentrale eiland met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en die sitarea het gemaklike sitplek. Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n gastetoilet op daardie verdieping.

Glasdeure lei na 'n houtdek met 'n buite-etenstafel, 'n sithoekie en sonstoele. Dié verblyf het 'n lieflike tuin met braaigeriewe. Tydens beurtkrag maak hierdie verblyf van sonpanele gebruik.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Antje Brandt And Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Topaz 20, San Michel, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topaz 20, San Michel, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f8a1652c931e01a630ab1cfee939fa6afdc32a7a2fec5976ef57d0edf95cbb9d107801bebd162c43fb9a5a02e817f5e8561?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense 20 Topaz San Michel 7979 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -34.1039416 18.3964571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789